2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonde… 2.1 Om tyd, moeite en talent aan ‘n behoefte of saak sonder finansiële gewin te gee, is vrywilligheid. (1) Read Details
1.6 Die volgende situasie is ‘n voorbeeld van goeie stres… 1.6 Die volgende situasie is ‘n voorbeeld van goeie stres of eustres: (1) Read Details
4.2 Beskryf TWEE alternatiewe tegnieke vir konflik resolus… 4.2 Beskryf TWEE alternatiewe tegnieke vir konflik resolusie wat die leerders kon gebruik het om die probleem vreedsaam op te los. (2×2=4) Read Details
AFDELING C Kies TWEE van die volgende DRIE vrae. Volg die r… AFDELING C Kies TWEE van die volgende DRIE vrae. Volg die riglyne soos uiteengsit vir elke vraag wat jy kies om the beantwoord. Read Details
1.2 In ‘n konfliksituasie is dit die beste om: … 1.2 In ‘n konfliksituasie is dit die beste om: (1) Read Details
5.1 Definieer die term krisisse en verskaf TWEE verduideli… 5.1 Definieer die term krisisse en verskaf TWEE verduidelikings waarom ‘n pandemie soos COVID-19 as ‘n gesondheidskrisis beskou kan word. Krisis (2) + Voorbeelde (2×2=4) (2+4=6) Read Details
AFDELING A VRAAG 3 Pas die volgende terme by die korrekte… AFDELING A VRAAG 3 Pas die volgende terme by die korrekte verduidelikings. Read Details