2.3.4. Gebruik figuur 7 en teken ‘n skets van die helling…
2.3.4. Gebruik figuur 7 en teken ‘n skets van die helling van die landvorm. Maak seker dat jy die volgende op jou skets benoem: 1. Die vier hellingelemente. 2. Skryf een woord langs elke hellingelement wat die vorm van die helling beskryf. (8)
Read Details