GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

1.16 Waar kom dié restaurant se naam oorspronklik vandaan?…

1.16 Waar kom dié restaurant se naam oorspronklik vandaan? KIES SLEGS 2 ANTWOORDE. INDIEN JY AL DIE BLOKKIES KIES SAL JY 0 ONTVANG VIR DIE HELE VRAAG.  (2)  

Read Details

1.11 Dink jy ‘n hamburger is gesonde kos? Motiveer jou ant…

1.11 Dink jy ‘n hamburger is gesonde kos? Motiveer jou antwoord. (1)  

Read Details

INSTRUKSIES Die vraestel bestaan uit twee Afdelings:  AFD…

INSTRUKSIES Die vraestel bestaan uit twee Afdelings:  AFDELING A BEGRIP:   Vraag 1: Literêre Teks= 25  Vraag 2: Visuele Teks= 15  Vraag 3: Opsomming = 10  AFDELING B TAAL:  Vraag 4: Taalstrukture en Konvensies= 20  TOTAAL:   70  TYD: 120 + 10 MINUTE LEES TYD, + 30 MINUTE TEGNIESE TYD. Die antwoorde wat  jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopieer word nie.  Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord.  Die blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die Begripstoetse, strokiesprent of advertensies oop te maak.  Onthou om ten alle tye jou lees en skryftekens te gebruik. êëôéè’n.  Sou jy enige probleme ondervind tydens die eksamen kontak asseblief dadelik vir support@teneoschool.co.za

Read Details

AFDELING A:   Vraag 2:  Visuele Tekste Teks D. Die spot…

AFDELING A:   Vraag 2:  Visuele Tekste Teks D. Die spotprent kan in ‘n ander bladsy oopgemaak word deur regs op die volgende blou blokkie te druk.    

Read Details

Hierdie blokkie is slegs vir ingeval daar iets verkeerd loop…

Hierdie blokkie is slegs vir ingeval daar iets verkeerd loop met jou vraestel.

Read Details

2.11 Verduidelik wat bedoel word met die stelling: “ Ek ko…

2.11 Verduidelik wat bedoel word met die stelling: “ Ek kon nie betyds vir Sarel verduidelik wat ‘format hard disk’ beteken nie .” Dink jy dat dit wel kan gebeur? (1)  

Read Details

1.18 Uit watter bron kom hierdie advertensie? (1)  

1.18 Uit watter bron kom hierdie advertensie? (1)  

Read Details

4.13 Gee die twee ontbrekende trappe van vergelyking vir d…

4.13 Gee die twee ontbrekende trappe van vergelyking vir die woord ‘laat’ in die volgende sinnetjie:       … hy laat [ans1] en [ans2] die tonge dans! (r.3) (2)  

Read Details

4.4 Gee die volgende sin in die verlede tyd . Alle Labrado…

4.4 Gee die volgende sin in die verlede tyd . Alle Labradors hou daarvan om te swem. [ans1] (1)  

Read Details

4.3 Gee die volgende sin in die ontkennende vorm: Labrador…

4.3 Gee die volgende sin in die ontkennende vorm: Labradors is geteel om vissermanne te help. (par.3) [ans1] (1)  

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 73,056 73,057 73,058 73,059 73,060 … 81,438 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top