AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1: MEERVOUDIGE KEU…
AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord. 1.1.1 Die King-kode vir Korporatiewe Bestuur bevat voorbeelde van etiese sakepraktyk. ‘n Voorbeeld van ‘n etiese sakepraktyk is om … (2)
Read DetailsAFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE vra…
AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE vrae. NOMMER JOU VRAAG DUIDELIK. VRAAG 5: (BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE) ZAMBA BPK. (ZB) Zamba Bpk. (ZB) het klante verloor as gevolg van die swak gehalte van hul produkte. Hul bestuur weet nie hoe om totale gehaltebestuur (TGB) te implementeer om die deurlopende verskaffing van gehalteprodukte en -dienste aan hul klante te verseker nie. Neem die stelling hierbo in ag en gee ‘n breedvoerige beskrywing van die volgende aspekte: Verduidelik die negatiewe impak op ZB indien TGB swak geïmplementeer word. Bespreek die voordele van ‘n goeie gehaltebestuurstelsel. Evalueer die impak van die volgende TGB-elemente op ZB:- Totale kliënte-/klante-tevredenheid- Deurlopende vaardigheidsontwikkeling/Onderwys en opleiding Gee ZB raad oor hoe hulle die BDKH (‘PDCA’)-model/-siklus kan toepas om die gehalte van hul produkte te verbeter. (40) OF
Read DetailsVRAAG 1.2 KIES DIE REGTE ANTWOORD: Voltooi die v…
VRAAG 1.2 KIES DIE REGTE ANTWOORD: Voltooi die volgende stellings deur die woorde in die onderstaande lys te gebruik. Kies slegs die korrekte woord en tik dit in die oop spasie. Mark, dispuut, openbarebetrekkinge, tyd verwante, markontwikkeling, induksie, terugwaartse integrasie, grief, gehaltebestuur, stukwerk, mikro, Nasionale Vaardigheids, 1.2.1 Die … ontwikkelingstrategie rig die verantwoordelikhede van rolspelers in onderwys en opleiding in Suid-Afrika. (2)
Read Details