2.1.3 Gebruik die prentjie hierbo om die term variasie te …
2.1.3 Gebruik die prentjie hierbo om die term variasie te verduidelik. Kies die regte terme uit die keuselys hieronder: Al die honde is van [A] spesies. Steeds is daar is [B] tussen hulle. Sommiges het lang hare en terwyl ander [C] het. Hierdie [D] word variasie genoem. (4)
Read Details