GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD   Dit was ‘n lang en stresvol…

JUMANJI: WELKOM BY DIE OERWOUD   Dit was ‘n lang en stresvolle eksamenperiode vir jou en jou vriende. Jy besluit om ‘n kort breuk van jou studies te neem, om ‘n ou video speletjie genaamd Jumanji te geniet. Jy begin die spel en kies jou avatars. Jy hoor skielik stamdromme speel. Kom ons kyk wat volgende gebeur: Kliek op die onderstaande knoppie om die videoknipsel van JUMANJI se inleiding oop te maak. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:     Video-skrip:   Spel: “Welkom by Jumanji.” Meisie 1: “Wat gaan aan?” Seun 1: “Ek dink dit is ‘n kortsluiting.” Meisie 1: “Trek die prop uit.” Seun 2: “Wat gaan aan? Wat gebeur met jou hande?” Seun 1: “Ek weet nie.”   Soos gesien in die video, jy en jou vriende is skielik ingesuig in die spel en jy is nou vasgevang as julle geselekteerde karakters. Jy sal deur ‘n paar uitdagings moet gaan om veilig terug te keer huis toe. Laat hierdie reis begin deur die volgende vrae te voltooi. Kliek op die onderstaande knoppie om die embleem van JUMANJI oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:  

Read Details

Julle jaag almal na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”)  om d…

Julle jaag almal na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”)  om die juweel op sy plek terug te sit. Moenie vergeet om sy naam uit te roep nie! Kliek op die onderstaande knoppie om die video oop te maak om te sien hoe die juweel herstel is. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:   Video-skrip:   Van Pelt: “Nee.” Almal: “Roep sy naam uit.” Almal: “Jumanji!”   Uitstekende spanwerk!! Jy het daarin geslaag om die Jumanji spel te ontsnap en terug te keer na jou lewe op aarde. Hou altyd ‘n oor uit vir daardie stam dromme. Hulle mag jou weer aanroep om die mensdom te help red! Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n prent oop te maak van ‘n verstommende spanmaat. Die prent word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:

Read Details

2.2 ¿Qué hay en la foto? (3)

2.2 ¿Qué hay en la foto? (3)

Read Details

5.3 ¿Cuáles sitios turísticos vio?  (2)

5.3 ¿Cuáles sitios turísticos vio?  (2)

Read Details

VRAAG 10: LÊEROPLAAI EN TEKSBOKSIE (10)

VRAAG 10: LÊEROPLAAI EN TEKSBOKSIE (10)

Read Details

TOTAAL: 70

TOTAAL: 70

Read Details

Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdi…

Jy neem waar op die spelskerm dat jy geen swakhede in hierdie wedstryd het nie.  Dit beteken dat jy tenvolle toegerus is vir hierdie stryd. Jou spanlede is nie so bevoorreg nie en sal konsekwente leiding benodig. Watter tipe leier sal jy kies om te wees? Kom ons vind uit. Beantwoord die volgende vrae om die middelpunt van jou missie te bereik. Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van jou spanlede oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:  

Read Details

VRAAG 5: TEKSBOKSIE (5) Definieer die volgende terme deu…

VRAAG 5: TEKSBOKSIE (5) Definieer die volgende terme deur jou antwoorde in die gegewe teksboksie te tik wat verskaf word. Onthou om jou antwoorde volgens die vrae te nommer. 5.1 Asemhaling (1) 5.2 Onoplosbare stowwe (1) 5.3 Atoom/atome (1) 5.4 Molekule (1) 5.5 Oplosmiddel (1)

Read Details

Jy het die juweel uit die wortel van ‘n vleiland plant gekry…

Jy het die juweel uit die wortel van ‘n vleiland plant gekry. Nou moet ons terug jaag na die Amerikaanse luiperd (“Jaguar”) op die heuwel en die juweel gaan terug sit waar dit hoort. Jy moet Van Pelt en sy bende vryspring voordat Jumanji verdwyn. Maak gou!! Kliek op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die luiperd op die heuwel oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Kliek versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:  

Read Details

7.5 Identifiseer 1 voorkomende maatreël wat ons vir hierdi…

7.5 Identifiseer 1 voorkomende maatreël wat ons vir hierdie probleem kan implementeer. As jy dit korrek identifiseer, sal die seekoei jou nie steur nie. (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 74,092 74,093 74,094 74,095 74,096 … 84,365 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top