GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

    Klik op die knoppie om die BOEK RESENSIE te lees.  …

    Klik op die knoppie om die BOEK RESENSIE te lees.      

Read Details

1.1 Wie is die skrywer van die boek? (1)

1.1 Wie is die skrywer van die boek? (1)

Read Details

11.1 Gebruik die hononiem van die vetgedrukte woord in ‘n…

11.1 Gebruik die hononiem van die vetgedrukte woord in ‘n sin sodat die verskil in betekenis duidelik is. (1)   Greg se ma knie die brooddeeg.  

Read Details

1.11 Waarom sal ‘n mens ‘n boek resensie lees? Wat is die…

1.11 Waarom sal ‘n mens ‘n boek resensie lees? Wat is die nut hiervan?  (2)

Read Details

    Klik op die knoppie om na die PRENT te kyk.    

    Klik op die knoppie om na die PRENT te kyk.    

Read Details

1.10 Lys drie woorde wat Robyn gebruik het om te beskryf d…

1.10 Lys drie woorde wat Robyn gebruik het om te beskryf dat die boek lekker “lees”.         (3)

Read Details

12.1 Gebruik die geskommelde woorde en formuleer ‘n sin wa…

12.1 Gebruik die geskommelde woorde en formuleer ‘n sin wat in die verlede tyd is. Maak gebruik van die korrekte leestekens wanneer jy die sin formuleer. (2)   toegesluit     greg     in     was     die     kelderkamer  

Read Details

Instruksies 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afde…

Instruksies 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:   Afdeling A: Leesbegrip Afdeling B: Visuele Teks Afdeling C: Taal 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op die puntetoekenning per vraag. 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Voordat jy jou toets indien, lees eers deur jou vraestel, maak seker jy het al die vrae beantwoord. 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te skryf, erken en aanvaar jy die voorwaardes. 8. Sterkte!

Read Details

AFDELING A Leesbegrip Hello, ek is Greg Heffley…jy weet, diè…

AFDELING A Leesbegrip Hello, ek is Greg Heffley…jy weet, diè Greg van die bekende “Dagboek van ‘n Wimp” reeks. Ek het gesien hulle het ‘n resensie oor een van my “dagboeke” geskryf, is dit nie koel nie?     

Read Details

1.2 Voltooi die sin.                    (1)   Dagb…

1.2 Voltooi die sin.                    (1)   Dagboek van ‘n Wimp: Rodrick Regeer gaan oor ‘n [a] gesin – ma, pa en drie seuns.    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 74,123 74,124 74,125 74,126 74,127 … 83,911 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top