2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van…
2.1 Die eerste 7 stikstofbasis-drietalle wat deel vorm van die geen wat kodeer vir die hemoglobienproteïen wat op die rooibloedselle in mense aangetref word, is hieronder getabuleer. Bestudeer die tabel en antwoord dan die vrae wat volg. DNS templaat CAC GTG GAC TGA GGA CTC CTC Basis drietal nommer 1 2 3 4 5 6 7
Read Details