GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

8.1 Die afhaalpunt vir hierdie motor is Port Elizabeth Lug…

8.1 Die afhaalpunt vir hierdie motor is Port Elizabeth Lughawe. Noem die addisionele koste wat die huurder moet betaal omrede die lughawe die afhaalpunt is. (1)

Read Details

6.9 Die keuse van ‘n sitplek op ‘n vliegtuig hang van pers…

6.9 Die keuse van ‘n sitplek op ‘n vliegtuig hang van persoonlike voorkeure af. Lys EEN voordeel en EEN nadeel van ‘n venstersitplek, ‘n gangsitplek en nooduitgangsitplek in ‘n vliegtuig.  (6) Tipe sitplek Voordeel Nadeel Venstersitplek 6.9.1  6.9.2  Paadjiesitplek 6.9.3  6.9.4  Nooduitgangsitplek 6.9.5  6.9.6 

Read Details

2.5 ‘n SAA vlug van OR Tambo Internasionale Lughawe, Johan…

2.5 ‘n SAA vlug van OR Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg and Charles de Gaulle Lughawe, Parys sal van ‘n _______ gebruik maak. (1)     [5]

Read Details

6.8 Noem of die aangewese area in prent F aan die landkant…

6.8 Noem of die aangewese area in prent F aan die landkant of lugkant van die lughawe is. (1)

Read Details

2.1 Die Interkaap het roetes na ____ (1)

2.1 Die Interkaap het roetes na ____ (1)

Read Details

6.2 Waarvoor word die tegnologie in prent B gebruik? (1)

6.2 Waarvoor word die tegnologie in prent B gebruik? (1)

Read Details

  Die vertrektyd van Vlug SA 087 na Johannesburg word as 1…

  Die vertrektyd van Vlug SA 087 na Johannesburg word as 11:20 aangedui. Daar word van passasiers verwag om tussen 1 en 2 ure voor die vertrektyd, afhangende vna die tipe vlug, in te boek.   7.4 Gee EEN rede waarom passasiers voor die vertrektyd by die lughawe moet arriveer. (2)

Read Details

9.1 Gee die presiese vertrekpunt van die Interkaapbus vana…

9.1 Gee die presiese vertrekpunt van die Interkaapbus vanaf Port Elizabeth op Saterdag 25, Januarie 2014. (1)

Read Details

1.4 Die Baz Bus word hoofsaalik gebruik deur… (1)

1.4 Die Baz Bus word hoofsaalik gebruik deur… (1)

Read Details

8.3 Verduidelik hoe die tarief vir die motor vir een dag v…

8.3 Verduidelik hoe die tarief vir die motor vir een dag verhuring bereken word, indien die huurder van die motor die daaglikse toelaatbare kilometers van 100km per dag sou oorskry. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 79,087 79,088 79,089 79,090 79,091 … 81,658 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top