GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

Author Archives: Anonymous

2.2 Die grafiek hieronder dui die ouderdom aan waartydens…

2.2 Die grafiek hieronder dui die ouderdom aan waartydens puberteit bereik word deur seuns en dogters in ‘n sekere populasie. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg.   REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK:      

Read Details

1.4 Die diagram wys chromosoompaar 21 in die nukleus van ‘…

1.4 Die diagram wys chromosoompaar 21 in die nukleus van ‘n sel in die ovarium van ‘n vrou. Die chromosome is betrokke in ‘n proses wat plaasvind tydens een van die fases van meiose. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.   REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK::     

Read Details

3.1 Die diagram hieronder vertoon die manlike voortplantin…

3.1 Die diagram hieronder vertoon die manlike voortplantingstelsel. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.   REGS KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OP ‘N NUWE BLADSY OOP TE MAAK:   

Read Details

AFDELING C VRAAG 4

AFDELING C VRAAG 4

Read Details

3.1.1 Verskaf byskrifte vir:(a) A (b) B (c) C  (3)

3.1.1 Verskaf byskrifte vir:(a) A (b) B (c) C  (3)

Read Details

1.4.1 Herrangskik die letters X, Y and Z om die volgorde v…

1.4.1 Herrangskik die letters X, Y and Z om die volgorde van gebeure tydens hierdie fase aan te toon. (2) [1]

Read Details

1.4.3 Watter diagram stel homoloë chromosome voor wat as b…

1.4.3 Watter diagram stel homoloë chromosome voor wat as bivalente rangskik is?  (1) [1]

Read Details

2.1.2 Skryf die mRNS anti-kodons neer vir die drietalle ge…

2.1.2 Skryf die mRNS anti-kodons neer vir die drietalle genommer 4, 5 en 6 in bostaande tabel. (3)   4 – [1] 5 – [2] 6 – [3]  

Read Details

1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing i…

1.3 Toon aan of die beskrywing in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies Slegs A, Slegs B, Beide A en B of Geen langs die vrae (1.3.1 tot 1.3.3) in die dropdown lysie. KOLOM I KOLOM II 1.3.1   Gespesialiseerde selle in die spermbuisies wat ‘n rol speel in die voeding van die nuut gevormde spermatosoë    A Leydig Selle B Selle van Sertoli 1.3.2   In ‘n mRNS molekule   A Adenien verbind met Timien B Adenien verbind met Urasil 1.3.3   Vorm haploiede gamete   A Mitose B Meiose 1.3.1. [1] 1.3.2. [2] 1.3.3. [3]

Read Details

1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korre…

1.1.3 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die korrekte roete waarlangs spermatosoë (spermselle) beweeg?A. Vas deferens → prostaatklier → uretra → ureterB. Vas deferens → seminale vesikels → ureter → uretraC. Testis → vas deferens → epididimis → ureterD. Testis → epididimis → vas deferens → uretra (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 79,880 79,881 79,882 79,883 79,884 … 82,918 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top