6.3 Skryf ‘n opstel (van om…
6.3 Skryf ‘n opstel (van omtrent een en ‘n half bladsye) waarin jy die werk van · EEN Suid-Afrikaanse Eko-ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee, En · EEN Internasionale Eko-ontwerper / ontwerpagentskap / ateljee wie se werk volhoubare bronne / materiale ondersoek en dit omskep in belangrike ontwerpprodukte / omgewings. Verwys na die volgende in jou bespreking: · Doelwitte en invloede. · Naam van die ontwerper / ontwerp groep, en ‘n bespreking van EEN voorbeeld · Transformasie van sy volhoubare materiaal · Die impak daarvan op die omgewing en die samelewing Jy mag NIE verwys na enige ontwerper / ontwerponderneming wat jy voorheen bespreek het nie, of ontwerpvoorbeelde waarna jy in hierdie vraestel verwys het nie. (15)
Read Details