4.1.4 a) Wat is die eerste filum wat kefalisasie ontwikkel…
4.1.4 a) Wat is die eerste filum wat kefalisasie ontwikkel? Kies die korrekte antwoord vanuit die keuselys hieronder. (1) [1] b) Watter tipe simmetrie hou verband met kefalisering? Kies die korrekte antwoord vanuit die keuselys hieronder. (1) [2]
Read Details1.1.9 Watter van die volgende is ‘n voordeel van radiale s…
1.1.9 Watter van die volgende is ‘n voordeel van radiale simmetrie? A. Kefalisasie kan ontwikkel.B. Die dier kan in alle rigtings op stimuli reageer.C. Beweging is lukraak of nie-rigtinggewend.D. Gespesialiseerde sensoriese organe kan ontwikkel. (2)
Read Details3.3 Die diagram gekoppel aan die onderstaande blok is van…
3.3 Die diagram gekoppel aan die onderstaande blok is van ‘n chloroplast wat in fotosintetiese weefsels van plante voorkom. Gebruik dit om die vrae wat volg te beantwoord. OM DIE DIAGRAM TE BEKYK, REGS-KLIK OP DIE BLOK HIERONDER EN MAAK DIT OOP IN ‘N NUWE ‘TAB’:
Read Details