INSTRUKSIES: 1 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdel…
INSTRUKSIES: 1 Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: TRANSAKSIONELE TEKSTE (20 punte) AFDELING B : OPSTEL (40 punte) 2 Beantwoord hierdie vraestel as volg: Afdeling A en Afdeling B is albei verpligtend. Kies EEN vraag uit elke afdeling. 3 Skryf in die taal wat geassesseer word. 4 Nommer jou antwoorde korrek volgens die numering wat in hierdie vraestel gebruik is. 5 Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld sleutelwoorde. Doen jou beplanning VOORDAT jy die finale weergawe vir elkeen van die afdelings skryf. 6 Voorsien elke skryfstuk van ʼn gepaste titel/opskrif. 7 Tel jou woorde en skryf dit regs, onderaan die skryfstuk en tussen hakies. LET WEL: Die titel word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie. 8 Beplan jou tyd so: AFDELING A: 40 minute AFDELING B: 80 minute
Read Details