1.11 Die diagram hieronder verteenwoordig n chemiese reaks…
1.11 Die diagram hieronder verteenwoordig n chemiese reaksie. Ons het suurstof (rooi molekules) wat met waterstof (wit molekules) reageer om water te produseer. As jy nie die diagram hierbo kan sien nie, regs kliek op die blou knoppie hieronder en maak ‘n nuwe “tab” oop om die diagram te sien Watter kant van die diagram verteenwoordig die reaktante? (1)
Read Details