GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  5.1 Why was Cafédirect founded? (3)      …

  5.1 Why was Cafédirect founded? (3)        

Read Details

Vraag 2 – Woordverwerking   Laai jou gestoorde weergawe van…

Vraag 2 – Woordverwerking   Laai jou gestoorde weergawe van 2Bookings_Besprekings.docx hieronder op (GEEN PDF LêERS NIE)

Read Details

Question 7.1b   Upload your saved version of 7Merged_Saamgev…

Question 7.1b   Upload your saved version of 7Merged_Saamgevoeg.docx here (NO PDF FILES)

Read Details

Vraag 7.5   Laai jou gestoorde weergawe van 7Protect_Beskerm…

Vraag 7.5   Laai jou gestoorde weergawe van 7Protect_Beskerm.xlsx hieronder op (GEEN PDF LêERS NIE)

Read Details

 3.3 [True or False]         There is a strong…

 3.3 [True or False]         There is a strong correlation between how much money a society has and death rates. (1)

Read Details

Vraag 5 – Databasis Carli hou in ‘n databasis rekord van all…

Vraag 5 – Databasis Carli hou in ‘n databasis rekord van alle gaste wat ‘The Tiger Canyon’ besoek. Maak die 5Guests_Gaste-databasislêer oop. Werk in die Visitors_Besoekers-tabel. 5.1 Voeg ‘n primêre sleutel op die mees toepaslikste veld in. (2) 5.2 Verander die InternetAccess_InternetToegang-veld na ‘n Yes/No-veld. Hierdie veld se waardes moet ‘yes’ of ‘no’ vertoon en nie ‘n ‘checkbox’ nie. (1) 5.3 Verander die Surname_Van-veld sodat duplikate toegelaat sal word. (1) 5.4 Skep ‘n opsoekveld (‘lookup field’) vir die Gender_Geslag-veld sodat óf ‘F’ vir Vroulik óf ‘M’ vir Manlik vertoon sal word. (2) 5.5 Formateer die Date of Birth_Geboortedatum-veld na die lang datumformaat (‘long date format’). (1) 5.6 Die verstekland (‘default country’) moet ‘South Africa’ wees. (1) 5.7 Gebruik ‘n geldigheidsreël in die Adults_Volwassenes-veld sodat geen getal groter as 7 in hierdie veld aanvaar sal word nie. Onthou om ‘n geskikte geldigheidsteks in hierdie veld te gebruik. Stoor en maak die Visitors_Besoekers-tabel toe. (2) 5.8 Maak die Tiger_Tier-tabel oop.     Gebruik ‘n toevoermasker (‘input mask’) in die RegNo_RegNo-veld sodat die registrasienommer van die plaas as volg vertoon sal word:     3 verpligte syfers; gevolg deur die ‘/’-teken gevolg deur 3 verpligte hoofletters. (3)   Stoor en maak die Tiger_Tier-tabel toe.     Maak die Information_Inligting-navraag (‘query’) oop.   5.9 Sorteer die navraag in dalende (‘descending’) orde volgens die Surname_Van-veld. (1)   Verander die navraag sodat:   5.10.1 Slegs die volgende velde vertoon: Surname_Van, Name_Naam, en die Date of Birth_Geboortedatum. (1) 5.10.2 Vertoon slegs Suid-Afrikaners (‘South Africa’) wat na 1 Januarie 1995, gebore is word. (3)   Stoor en maak die Information_Inligting-navraag toe.     Maak die Costs_Koste-navraag oop.   5.11 Skep ‘n berekende (‘calculated’) veld met die naam ‘Total amount’ en bereken die totale bedrag geld wat elke groep besoekers vir die besoek aan ‘The Tiger Canyon’ moes betaal. (4)   Stoor en maak die Costs_Koste-navraag toe.     Maak die Details_Besonderhede-vorm oop en verander as volg:   5.12.1 Alle name van die Country_Land-veld in die vorm moet in kursief (‘italics’) vertoon. (1) 5.12.2 Voeg vandag se datum in die kopskrif (‘header’) van die vorm in. (1) 5.12.3 Verander die lyshokkie (‘list box’) van die Occupation_Beroep- veld in die vorm, na ‘n kombinasielys (‘combo box’). (1) 5.12.4 Pas voorwaardelike formatering (‘conditional formatting’) toe sodat die naam “South Africa’, na ‘n rooi kleur lettertipe geformateer word. (2)   Stoor en maak die Details_Besonderhede -vorm toe.    

Read Details

Question 7 – Integration 7.1 Newsletters will be poste…

Question 7 – Integration 7.1 Newsletters will be posted to guests who visited ‘The Tigers Canyon’. Carli asked you to help her prepare envelopes for the newsletters.Open the 7Envelopes_Koeverte word processing file and continue working in it.   7.1.1 Use the Visitors_Besoekers table in the 7Invited_Genooi database as the source for the mail merge. (1) 7.1.2 The following information should appear, in this order, on the envelopes. (Use the number 10 envelope)   Right-click on this button and select the “Open link in new tab” option (2) 7.1.3 Only South African guests will receive the newsletters. (1) 7.1.4 Save the 7Envelopes_koeverte document and complete the merge. Save the completed envelopes as 7Merged_Saamgevoeg. Save and close all the merged documents. (1) 7.2 Export the Visitors_Besoekers table in the 7Invited_Genooi database to an HTML document Save this document with the name 7Export_Uitvoer. Save and close the database file and the html file. (1) (1) 7.3 Open the 7Info spreadsheet and work in the Decline_Afname worksheet   7.3.1 Insert the name of the worksheet as a field in the header of the document. (1) 7.3.2 Change the effect of the image that appears in the Decline_Afname worksheet to the ‘Metal Frame’- effect. (1) 7.4 Copy the chart in the 7Info spreadsheet and paste it in the 7Paste_Plak document, so that the chart updates automatically if the information changes in the spreadsheet. Save and close the 7Paste_Plak and the 7Info documents (1) (1) 7.5 Open the 7Protect_Beskerm spreadsheet. Protect the range A1:B12 in the Password_Wagwoord worksheet. Use the password ‘123’. Save and close the 7Protect_Beskerm file. (2) 7.6 Open the 7Circus_Sirkus word processing file   7.6.1 Remove the line numbers that were inserted in the document (1) 7.6.2 Convert the text, which is highlighted in a yellow colour, to a two-column table. (2) 7.6.3 Format the date in the text box filled with a green colour to the yy-MMM-dd format. (1) 7.6.4 Place a horizontal line above the text that appears in the footer of the document. (1) 7.6.5 Remove the bookmark that appears in the document. (1) 7.6.6 Change the vertical alignment of the whole document to centre. (1) Save and close the 7Circus_Sirkus word processing file [20]

Read Details

Vraag 4 – Sigblad Die 4Visits_Besoeke-sigblad vertoon die aa…

Vraag 4 – Sigblad Die 4Visits_Besoeke-sigblad vertoon die aantal gaste wat sommige diereplase in ons land oor vyf jaar besoek het. Maak die 4Visits_Besoeke-sigblad oop en werk in die Bookings_Besprekings-werkblad. 4.1 Bereken in sel G4 die bedrag geld wat gaste vir ‘The Tiger Canyon’ vir akkommodasie vir die periode 2015 – 2019 (volwassenes plus kinders) betaal het. Die tariewe vir volwassenes en kinders word onderskeidelik in kolomme C en D vertoon en die aantal besoekers word in kolomme E en F vertoon. (3) 4.2 Die diereplase word met sterre volgens die aantal gaste wat die plaas oor vyf jaar besoek het, beloon. Die volgende kriteria word gebruik om ‘n diereplaas met ‘n ster te beloon: Goud vir meer as 700 besoekers (Volwassenes + Kinders) Silwer vir meer as 550 besoekers (Volwassenes + Kinders) Brons vir meer as 450 besoekers (Volwassenes + Kinders) Geen ster vir minder as 451 besoekers (Volwassenes + Kinders). Gebruik ‘n funksie in sel H4 om vas te stel watter ster ‘The Tiger Canyon’ sal ontvang. (5) 4.3 Carli het ‘n funksie in sel D22 gebruik om die gemiddelde tarief vir kinders te bereken. Sy het ongelukkig ‘n fout in die funksie gemaak. Maak hierdie fout reg. (1) 4.4 Verander die kleur van die knoppie/oortjie van die werkblad (‘sheet tab’) na ‘n blou kleur. (1) 4.5 Verwyder die opmerking (‘comment’) wat in sel H22 verskyn. (1) Stoor en maak die 4Visits_Besoeke sigblad toe. Laai jou gestoorde weergawe van 4Visits_Besoeke.xlsx onder Vraag 4 in die OPLAAI Quiz op (GEEN PDF LêERS NIE) [11]  

Read Details

QUESTION 2 Match the definition with the correct term or…

QUESTION 2 Match the definition with the correct term or word:

Read Details

 Vraag    Voorgestelde tyd  Punte Vraag 1 Woordv…

 Vraag    Voorgestelde tyd  Punte Vraag 1 Woordverwerking 31 minute 31 Vraag 2 Woordverwerking 17 minute 17 Vraag 3 Sigblad 41 minute 41 Vraag 4 Sigblad 11 minute 11 Vraag 5 Databasis 40 minute 40 Vraag 6 HTML 20 minute 20 Vraag 7 Algemeen (Integrasie) 20 minute 20 TOTAAL 180 minute 180 punte

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 33,103 33,104 33,105 33,106 33,107 … 57,140 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top