2.4 Beskryf die reis van ‘n gedeoksigeneerde rooibloedsel…
2.4 Beskryf die reis van ‘n gedeoksigeneerde rooibloedsel terwyl dit van die regter ventrikel na die longe beweeg. Kies die korrekte opsies uit die dropdown knoppies hieronder. (6) Die [1] trek saam en die bloed word deur die [2] geforseer tot in die [3], wat vertak na die [4]. Die arteries vertak dan in kleiner [5], en vervoer die bloed na die longe. In die longe vertak hierdie bloedvate verder om die [6] van die long te vorm.
Read DetailsDoel: Om die uitwerking van oefening op die hartklop van ‘n…
Doel: Om die uitwerking van oefening op die hartklop van ‘n persoon te ondersoek. Apparaat: Twee vrywilligers (Persoon A en Persoon B; jy mag Persoon A wees) Stophorlosie (Selfoon kan ook gebruik word). Pen en papier Metode: Sorg dat albei persone rus en vir ten minste 10 minute geen fisiese aktiwiteit gedoen het nie. Meet beide persone se hartklop tydens normale rustende omstandighede en teken dit in ‘n tabel aan. Die eerste persoon (Persoon A) draf op die plek vir presies 30 sekondes met knieë hoog gelig. Nadat persoon A vir 30 sekondes gedraf het, neem persoon B, persoon A se hartklop/ pols, en teken die resultate in die tabel aan. Persoon A rus vir een minuut. Persoon B draf nou op die plek vir 30 sekondes met knieë hoog gelig. Nadat persoon B vir 30 sekondes gedraf het, neem persoon A, persoon B se pols/ hartklop en teken die resultate in die tabel aan. Persoon B rus dan vir een minuut. Herhaal stappe 2-7 met die hardlooptyd verhoog tot 60 sekondes. Herhaal stappe 2-7 met die hardlooptyd verhoog tot 90 sekondes.
Read Details1.1 Draw a line graph to illustrate the results of the in…
1.1 Draw a line graph to illustrate the results of the investigation from the table above. (12) Note: Graphs must always be drawn by hand. Scan or take a clear photo of your graph and upload it in this question block, using the button below.
Read Details1.1 Illustreer die data in die tabel hierbo met ‘n lyngra…
1.1 Illustreer die data in die tabel hierbo met ‘n lyngrafiek. (12) Neem kennis: Grafieke moet altyd met die hand geteken word. Scan of neem ‘n duidelike foto van jou grafiek en laai dit in hierdie spasie op. Gebruik die knoppie hieronder.
Read Details