Stoor die Services-tabel en maak dit toe (maar moenie die…
Stoor die Services-tabel en maak dit toe (maar moenie die databasis toemaak nie). Save and close the Services table (but do not close the database). 3.2 Skep ’n navraag (query) met die naam qry3_2 wat op die Main-tabel gebaseer is. Die navraag moet slegs die volgende velde bevat: Volunteer, Category, HoursPerDay, Help. Die navraag moet slegs die rekords vertoon van ouers (parents – Category‑veld) wat meer as 2 ure per dag sal werk (HoursPerDay-veld). Stoor die qry3_2-navraag en maak dit toe. Create a query called qry3_2 based on the Main table. The query must contain only the following fields: Volunteer, Category, HoursPerDay, Help. The query must only show the records of parents (Category field) who will work more than 2 hours per day (HoursPerDay field). Save and close the qry3_2 query. (4) 3.3 Maak die navraag qry3_3 in Design View oop: Vertoon slegs die rekords van die vrywilligers wat slegs op een van die twee dae sal help (d.w.s. óf op Friday óf op Saturday, maar nie op altwee nie). Maak seker dat diegene wat op Saterdag sal werk, vertoon word voor dié wat op Vrydag sal werk. Stoor die qry3_3-navraag en maak dit toe. Open the qry3_3 query in Design View: Display only those records where the volunteer will work only on one of the two days (i.e. either on Friday or on Saturday, but not on both). Ensure that those working on Saturday are displayed before those working on Friday. Save and close the qry3_3 query. (4)
Read Details