GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 3: SANJAY SE TUIN     Sanjay het ‘n kruietuin on…

VRAAG 3: SANJAY SE TUIN     Sanjay het ‘n kruietuin ontwerp soos in die onderstaande figuur getoon. Hy wil ‘n baksteenrand om die rand van die tuin sit. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg:   Regterkliek op die onderstaande knoppie om die DIAGRAM VAN DIE KRUIETUIN in ‘n nuwe oortjie oop te maak.     3.1 Bewys, deur berekeninge te doen dat die lengte van die baksteenrand ongeveer 18 meter is. Maak gebruik van die volgende formule: LET WEL: d = 280 cm Omtrek van sirkel = 2 x pi x radius Gebruik pi = 3,142 (6) 3.2 Een baksteen het ‘n lengte van 222 mm. Hoeveel bakstene sal gebruik word om een ​​laag van die rand te bou? (3) 3.3 Sanjay beplan ook om ‘n driehoekige sandput in die tuin te bou. Die randte van die sandput is gemaak van houtplanke om die sand binne te hou.  Die sandput is ‘n reghoekige driehoek.  Die skuinssy, gemerk AB op die diagram sal ‘n voetpadjie wees wat van klip gemaak is.  Die trapstene sal aan mekaar raak soos aangedui in die diagram. Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.   Regterkliek op die onderstaande knoppie om DIE DIAGRAM VAN DIE SANDPUT in ‘n nuwe oortjie oop te maak.   3.3.1 Gebruik die stelling van Pythagoras om die lengte in meter van die sy AB te bepaal. Rond jou antwoord af na een desimale plek. Die stelling van Pythagoras : AB2 = BC2 +AC2 (4) 3.3.2 Die trapstene is langs mekaar gerangskik soos in die diagram getoon. Een sirkelvormige trapsteen is 30 cm in deursnee. Hoeveel trapstene kan langs die lang kant (skuinssy) van die driehoek gelê word? (4) 3.3.3 Sanjay moet die sandput vul met bouerssand. Die sandput is 600 mm diep. Wat is die hoeveelheid sand wat hy moet koop? Skryf jou antwoord in kubiekemeter  tot twee desimale plekke. Maak gebruik van die formule om jou antwoord te bepaal: Volume = ½ x basis van driehoek x loodregte hoogte x diepte (4) 3.3.4 Sanjay wil ‘n beskermende plastiekbedekking oor die sandput sit. Wat moet die oppervlakte van die plastiekbedekking? Maak gebruik van die formule om jou antwoord te bepaal: Oppervlakte = ½ x basis van driehoek x loodregte hoogte (2)

Read Details

Match the receptors the appropriate sense.  

Match the receptors the appropriate sense.  

Read Details

What were major influences in Stanislavski life that inspire…

What were major influences in Stanislavski life that inspired his system? Check all that we discussed in lecture.

Read Details

What were two goals (or beliefs) of the Group Theatre?

What were two goals (or beliefs) of the Group Theatre?

Read Details

Part 1….Question 1: Solve for the distance x shown in the…

Part 1….Question 1: Solve for the distance x shown in the figure above. Please note that the area of the trapezoid ABB’A’ is 20% of the total area of the tract. – The angle CBA  is [blank1] deg, [blank2] min, and [blank3] sec. – The angle BAE  is [blank4] deg, [blank5] min, and [blank6] sec. – The distance x is [blank7] m. _________________________________________________________________________________________________________ Part 1 Problem: The tract of land ABCDEA is to be divided into two parts by a line parallel to the side AB so that the area of the southern part of the tract is 80% of the total tract area. Using the information below it is required to find the coordinates of point A’ and B’ to establish the partition line A’ B’. Total tract area = 2884882.89 m2 NOTE: YOU ARE PROVIDED THE TOTAL AREA OF THE TRACT AND THE LENGTH AND AZIMUTH OF EACH SIDE. PLEASE USE THIS INFORMATION TO SAVE EXAM TIME.    Pt X(m) Y(m) A 1406.45 1325.03 B 2561.70 2300.54 C 3530.34 1772.20 D 3391.96 561.07 E 1943.08 260.32     Side Length(m) Az (o ‘ “) AB 1512.03 049  49  19 BC 1103.36 118  36  37 CD 1219.01 186  31  05 DE 1479.77 258  16  24 EA 1192.30 333  15  05    

Read Details

TOTAL QUESTION 3:   [23]

TOTAL QUESTION 3:   [23]

Read Details

What organism has the highest peak production of metabolic h…

What organism has the highest peak production of metabolic heat?

Read Details

Identify the structure labeled “l.”

Identify the structure labeled “l.”

Read Details

What is the electron configuration of Se2-?

What is the electron configuration of Se2-?

Read Details

The complete electron configuration of arsenic, element 33,…

The complete electron configuration of arsenic, element 33, is __________.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 33,287 33,288 33,289 33,290 33,291 … 59,660 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top