GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Name of the 3 means of heat or energy transport. 

Name of the 3 means of heat or energy transport. 

Read Details

Which of the following animals produce a non-living exoskele…

Which of the following animals produce a non-living exoskeleton that must be molted to accommodate growth?

Read Details

Define monoecious.

Define monoecious.

Read Details

INCWADI: INHLIZIYO EYOPHAYO NGU-T.R. WELA ISIQEPHU A UMBUZO…

INCWADI: INHLIZIYO EYOPHAYO NGU-T.R. WELA ISIQEPHU A UMBUZO 1 Fundisisa lesi siqephu esilandelayo sendaba emfishane esihloko esithi,”UMZUKULU” bese uphendula imibuzo ebuziwe.  “Ningangibulali bafana bami. Vesi sengifile. Niyithathile yonke imali yami. Zizodlani izingane zami? “Uthi akungcono pho sisale sesikuqedela mkhulu, yikhani ungazolokhu ubalisa ngezingane zakho?” “Ukhuluma iqiniso. Asilibulale leli khehla, lingaze lisifakele ibhadi. Libalisa kakhulu.Khumbulani ukuthi inyanga yonke lizolokhu libalisa likhala ngemali yalo.Siyobe sesikuphi-ke lapho?Ngamashwa wodwa. Kanti uma silibulala lizokhala kube kanye. Sibe neshwa libe linye.” Lijuluke libe manzi ikhehla, lizincengele kubazukulu, abangakhombisi  noluncane uzwelo. Lizwile ukuthi lona omunye kuthiwa wuSidumo. Kungamane kube wukufana kwamagama. Phela nalo linaye umzukulu ogama lakhe linguSidumo. Alimazi kodwa ngoba labhungukela eGoli esemncane. Uma kunguye ngempela lona sekuyokhanya khona. Pho lokho kuyolisiza ngani ikhehla ngoba kuyabonakala nje ukuthi seliyalishonela. Balibuze futhi: “Awusho khehla empeleni unamalini?”  “Yiyona yonke leyo eniyithathile.”  “Musa ukudlala ngathi wena khehla, uthe kithi siyithathe yonke imali yakho.Uma yonke kunginika umqondo wokuthi kade kuyimali eningi, hhayi lolu bala esiluphethe esandleni.Ikhona enye imali osifihlela yona.”Nisho ukuthi bekungenzeka ngiyifihle emasokisini enye imali?”Kube lizilayile ikhehla. Baliphuthume balikhumule izicathulo,balihlubulise namasokisi. Iphume imali. Bahleke bodwa. “We bafowethu, nilithathephi ikhehla eliyisinayi kanje?” “ Wumkhulu kabani lona?” “Hhayi bafowethu, lowo muntu akanamkhulu, uzihlalele.” RIGHT CLICK ON THE BUTTON BELOW TO OPEN UMZUKULU ON A NEW TAB

Read Details

AFDELING C: KORTVERHAAL  VRAAG 8: KONTEKSTUELE VRAE WRAA…

AFDELING C: KORTVERHAAL  VRAAG 8: KONTEKSTUELE VRAE WRAAK PROE SOOS MILKSHAKE INSTRUKSIES: Lees die onderstaande teks  en beantwoord die vrae wat daarop volg. TEKS A Ek sluit die voordeur van Uncle Joe’s Tattoo Parlour agter my toe en stoot die fiets by die stoeptrappies af. Om my begin die stad lewe te kry.Oor ‘n halfuur weet ek, sal die karre uit die voorstede die strate vol wees. Gelukkig is die skool net so twee blokke berg se kant toe. Ek kyk op. Die son vang nou net die stad se hoogste geboue, maar teen die tyd het ek al ‘n uur gewerk. Dis die ooreenkoms tussen my en uncle Joe. Ek maak voor skool die plek skoon en kry al die gereedskap vir die dag reg. In ruil daarvoor leer hy my om te tatoe – al is dit vir eers net op pomelo’s. Ek is al goed met buitelyne en kleur. Skryf ook. Claire sȇ ek gaan haar onttroon as die queen van skryf as ek so aanhou. Ek r yonder die bome deur. ‘n ligte bries skud gistermiddag se reën van die blare af tot op my hare. Gelukkig pla reëndruppels en wind nie sommer nie. My hare is kort, maar ook nie te kort nie. Haarstyl is nommer 5 in my boelieboekie. TEKS B Anja, die hoofmeisie van die Barbies, kyk bekommerd na my. “Sny jy nie jou tong met al die drade wat jy in jou mond het nie?” “Hou hom vas dan kyk ons” se Francois. Twee gryp my vas. Toe Francois my neus toedruk , ka nek nie anders as om my mond oop te maak nie. “Sies jou asem stink. Vreet jy uit die asblik?” “Los hom” skree Dieneke. ‘n Paar van die Barbies gryp haar vas toe sy prober naderkom. Ek lig my knie en met meer krag as wat ek geweet het ek het, stamp ek vir Francois tussen die bene. Hy los my en gryp na waar dit hopelik vrek seer is. Toe vlieg iets wat baie soos ‘n spiertier se vuis lyk in my rigting.     8.1 Verduidelik wat ons kan verstaan uit die titel van die verhaal (2) 8.2 Noem die twee boeliebendes wat in hierdie verhaal voorkom. (2) 8.3 Verduidelik kortliks wat die Boelieboekie is. (2) 8.4 Uncle Joe en Marnus se ouers het hom advies gegee oor boelies. Hoe verskil hulle advies? (2) 8.5 Waarom het Marnus by Uncle Joe gebly? (2) 8.6 Hier is Marnus se reëls. Dit is nie in volgorde van 1 tot 7 nie. Plaas langs elke reël die numeriese volgorde waarin dit pas.   8.6.1 A Hou by die skoolreëls as dit by hare kom. Maar ook nie so kort dat jy soos ‘n “wannabe skinhead” lyk nie en “funny” kleure is “totally” uit.   8.6.2 B Wees ‘n supersluiper en bly onder die radar 8.6.3 C Sorg altyd dat jy meer van ander weet as wat hulle van jou weet. Dis ammunisie vir die dag as die popo die “fan strike”. 8.6.4 D Hou jou masker op. Moenie wys dat jy kwaad/ seergemaak/ bang is nie. Kry anyway krokodilvel. “Don’t let them get to you” 8.6.5 E Moenie ander se boelieprobleme joune maak nie – of het jy ‘n “freaking death wish”?  8.6.6 F Wees onsigbaar. Moet niks op of aan jou lyf sit of dra wat aandag trek nie. Veral nie nerdy goed soos draadjies of ‘n bril nie. 8.6.7 G Hou jou oë en ore oop. Dis ‘n jagtog, my ou, en jy’s die prooi. If you snooze, you lose. Of wil jy sonder voortande deur die lewe gaan?   (6) 8.7 Daar was ‘n geheime kompetisie. Verduidelik wat dit behels het. (2) 8.8 Wie dink jy het die nuus van die geheime kompetisie versprei? (2) 8.9 Hoekom sou ‘n tatoe wat net onder ultravioletlig gesien kan word, so aantreklik vir tieners wees?  (3) 8.10 Verduidelik hoe die ontknoping aansluit by die titel van die verhaal. (2)   TOTAAL VRAAG 8: [25] OF

Read Details

1.8 Kies die korrekte antwoord:     Watter naam so…

1.8 Kies die korrekte antwoord:     Watter naam sou die meisie eerder vir haarself wou gee? (1)

Read Details

1.1 Waarom is die verteller op pad Binnelandse Sake toe?…

1.1 Waarom is die verteller op pad Binnelandse Sake toe? (1)

Read Details

AFDELING A:  LETTERKUNDE VRAAG 1:  Kontekstuele Vrae…

AFDELING A:  LETTERKUNDE VRAAG 1:  Kontekstuele Vrae Lees die onderstaande teks uit die kortverhaal, Eienaam, en beantwoord die vrae wat daarop volg. Jy kan ook hierdie teks op ‘n nuwe blad oopmaak deur regs te klik op die onderstaande knoppie:   Daar was ‘n lang ry mense by Binnelandse Sake, maar sy het nie omgegee nie. Sy het baie tyd gehad. En sy het haar ekonomieboek saamgeneem om te leer vir die toets wat hulle die volgende week moes skryf. Toe sy uiteindelik binne was, was daar ‘n paar rye stoele. Dit was benoud van al die asems, van die roesemoes van mense wat met groen ID-boekies in die hand hulle beurt afgewag het. Mense wat wou emigreer, mense wat sterftes wou aanmeld, geboortes wou registreer, paspoorte wou kry of laat hernu. Mense wat, so het dit gevoel, haar vreemd aangekyk het. Vir wat wou sý nou hier in die ry kom sit – sy mors net hulle tyd. “Hierdie groen boekie moet jy altyd by jou hou,” het haar pa gesê toe sy dit die dag deur die pos gekry het. “Dis jou tweede jy.” Nee, het sy gedink. Ek is reeds ‘n tweede ek. ‘n Wrewelrigheid vir die ander een. Die heilige een. Sy het skuldig gevoel oor haar wrewelrigheid.

Read Details

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE a…

INSTRUKSIES   1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A:  Letterkunde AFDELING B:  Transaksionele Skryfwerk   50 20 2. Beantwoord AL die vrae in hierdie vraestel in AFRIKAANS.   3. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek.  ê      ï       î      ü      é      â      ä      à      ë      è      ì       ô      ö      ò      û   

Read Details

2.4 (1)

2.4 (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 35,536 35,537 35,538 35,539 35,540 … 61,838 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top