GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

QUESTION 2 Match the definition with the correct term or…

QUESTION 2 Match the definition with the correct term or word:

Read Details

Vraag 7.6   Laai jou gestoorde weergawe van 7Circus_Sirkus.d…

Vraag 7.6   Laai jou gestoorde weergawe van 7Circus_Sirkus.docx hieronder op (GEEN PDF LêERS NIE)

Read Details

 3.1 [True or False]         Economic growth a…

 3.1 [True or False]         Economic growth allows human needs such as healthcare and education to be met. (1)

Read Details

 5.6 [True or False]         Cafédirect was fo…

 5.6 [True or False]         Cafédirect was founded in 1994. (1)

Read Details

  5.1 Why was Cafédirect founded? (3)      …

  5.1 Why was Cafédirect founded? (3)        

Read Details

Vraag 2 – Woordverwerking   Laai jou gestoorde weergawe van…

Vraag 2 – Woordverwerking   Laai jou gestoorde weergawe van 2Bookings_Besprekings.docx hieronder op (GEEN PDF LêERS NIE)

Read Details

Question 7.1b   Upload your saved version of 7Merged_Saamgev…

Question 7.1b   Upload your saved version of 7Merged_Saamgevoeg.docx here (NO PDF FILES)

Read Details

Vraag 7.5   Laai jou gestoorde weergawe van 7Protect_Beskerm…

Vraag 7.5   Laai jou gestoorde weergawe van 7Protect_Beskerm.xlsx hieronder op (GEEN PDF LêERS NIE)

Read Details

 3.3 [True or False]         There is a strong…

 3.3 [True or False]         There is a strong correlation between how much money a society has and death rates. (1)

Read Details

Vraag 5 – Databasis Carli hou in ‘n databasis rekord van all…

Vraag 5 – Databasis Carli hou in ‘n databasis rekord van alle gaste wat ‘The Tiger Canyon’ besoek. Maak die 5Guests_Gaste-databasislêer oop. Werk in die Visitors_Besoekers-tabel. 5.1 Voeg ‘n primêre sleutel op die mees toepaslikste veld in. (2) 5.2 Verander die InternetAccess_InternetToegang-veld na ‘n Yes/No-veld. Hierdie veld se waardes moet ‘yes’ of ‘no’ vertoon en nie ‘n ‘checkbox’ nie. (1) 5.3 Verander die Surname_Van-veld sodat duplikate toegelaat sal word. (1) 5.4 Skep ‘n opsoekveld (‘lookup field’) vir die Gender_Geslag-veld sodat óf ‘F’ vir Vroulik óf ‘M’ vir Manlik vertoon sal word. (2) 5.5 Formateer die Date of Birth_Geboortedatum-veld na die lang datumformaat (‘long date format’). (1) 5.6 Die verstekland (‘default country’) moet ‘South Africa’ wees. (1) 5.7 Gebruik ‘n geldigheidsreël in die Adults_Volwassenes-veld sodat geen getal groter as 7 in hierdie veld aanvaar sal word nie. Onthou om ‘n geskikte geldigheidsteks in hierdie veld te gebruik. Stoor en maak die Visitors_Besoekers-tabel toe. (2) 5.8 Maak die Tiger_Tier-tabel oop.     Gebruik ‘n toevoermasker (‘input mask’) in die RegNo_RegNo-veld sodat die registrasienommer van die plaas as volg vertoon sal word:     3 verpligte syfers; gevolg deur die ‘/’-teken gevolg deur 3 verpligte hoofletters. (3)   Stoor en maak die Tiger_Tier-tabel toe.     Maak die Information_Inligting-navraag (‘query’) oop.   5.9 Sorteer die navraag in dalende (‘descending’) orde volgens die Surname_Van-veld. (1)   Verander die navraag sodat:   5.10.1 Slegs die volgende velde vertoon: Surname_Van, Name_Naam, en die Date of Birth_Geboortedatum. (1) 5.10.2 Vertoon slegs Suid-Afrikaners (‘South Africa’) wat na 1 Januarie 1995, gebore is word. (3)   Stoor en maak die Information_Inligting-navraag toe.     Maak die Costs_Koste-navraag oop.   5.11 Skep ‘n berekende (‘calculated’) veld met die naam ‘Total amount’ en bereken die totale bedrag geld wat elke groep besoekers vir die besoek aan ‘The Tiger Canyon’ moes betaal. (4)   Stoor en maak die Costs_Koste-navraag toe.     Maak die Details_Besonderhede-vorm oop en verander as volg:   5.12.1 Alle name van die Country_Land-veld in die vorm moet in kursief (‘italics’) vertoon. (1) 5.12.2 Voeg vandag se datum in die kopskrif (‘header’) van die vorm in. (1) 5.12.3 Verander die lyshokkie (‘list box’) van die Occupation_Beroep- veld in die vorm, na ‘n kombinasielys (‘combo box’). (1) 5.12.4 Pas voorwaardelike formatering (‘conditional formatting’) toe sodat die naam “South Africa’, na ‘n rooi kleur lettertipe geformateer word. (2)   Stoor en maak die Details_Besonderhede -vorm toe.    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 35,631 35,632 35,633 35,634 35,635 … 59,669 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top