GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

VRAAG 6:  REKONSILIASIES                                    …

VRAAG 6:  REKONSILIASIES                                                              (36 punte; 22 minute) 6.1 DEBITEUREVERSOENING Jy word voorsien van inligting wat verband hou met Marlin Handelaars vir Mei 2021.     Verwys na Inligting A. Toon die uitwerking van die foute en weglatings op die:(Moenie die rekeninge op 31 Mei 2021 afsluit nie.)     6.1.1 Debiteure-kontrolerekening in die Algemene Grootboek   (6)   6.1.2 Op elke debiteur se rekening in die Debiteuregrootboek (8)   INLIGTING A:     FOUTE EN WEGLATINGS:      (i) Die totaal van die Debiteure-afslagjoernaal is met R1 200 te min opgetel.     (ii) Voorraad op krediet verkoop aan M. Mouse is verkeerdelik in die joernaal as R1 890 ingeskryf in plaas van R1 980 en dienooreenkomstig oorgeboek na die debiteuregrootboek.      (iii) Rente van R275 moet nog gehef word op die agterstallige rekening van D. Duck.     (iv) ‘n EFO is vir R900 ontvang van C. Chicken ter vereffening van sy rekening.  Geen inskrywing is vir die transaksie gemaak nie.     (v) Goedere verkoop aan F. Fox vir R3 320 is verkeerdelik oorgeboek na die rekening van M. Mouse. Die inskrywing in die joernaal was korrek.     (vi) ‘n Kwitansie uitgereik aan M. Mouse vir R650 is korrek geboekstaaf in die joernaal, maar is oorgeboek na die verkeerde kant van M. Mouse se rekening.  Stel die fout reg.    

Read Details

5.3 PROBLEEMOPLOSSING     Cell-T verkoop selfone…

5.3 PROBLEEMOPLOSSING     Cell-T verkoop selfone in drie takke in  Kaapstad, wat onderskeidelik deur Agnes, Bongi en Charles bestuur word.  Jy word voorsien van inligting vir Augustus 2016.     GEVRA:     Identifiseer EEN probleem in elke tak. Haal syfers aan.  Gee EEN punt van advies vir ELKE geval.  (9)   Inligting vir Augustus 2016:     Tak 1 Agnes Tak 2 Bongi Tak 3 Charles Verkope R340 000 R170 000 R400 000 Terugsendings van klante R17 000 R21 000 R20 000 Voorraadhoudingstydperk 60 dae 20 dae 120 dae Voorraadomsetsnelheid 6 keer 18 keer 3 keer Winkelassistente 5 7 8 Voorraad gesteel/ verlore 0 2 eenhede 15 eenhede Advertensies R34 000 R10 000 R12 000

Read Details

NOMINALE REKENINGE AFDELING Bate Verkope                …

NOMINALE REKENINGE AFDELING Bate Verkope                                  N08 2018 Sep 01 Voer-tuie AJ 16 000 2018 Sep 01 Onge-hoopte waarde-vermin-dering op Voertuie AJ ?               Debiteure-kontrole AJ ?               Verlies met verkoop AJ 1 216         16 000         16 000   4.1.1 Watter metode word gebruik om die waardevermindering te bereken? (1) 4.1.2 Bereken die drawaarde van die verkoopte voertuig op die datum van verkoop. (5) 4.1.3 Wat was die bedrag waarvoor die voertuig op 1 September 2018 verkoop is? (3) 4.1.4 Bereken die persentasie waardevermindering wat op voertuie afgeskryf word. (3) 4.1.5 Bereken die drawaarde van die voertuie aan die einde van die finansiële jaar 28 Februarie 2019 (13)

Read Details

VRAAG 4: VASTE BATES (40 punte; 24 minute) 4.1 Bestude…

VRAAG 4: VASTE BATES (40 punte; 24 minute) 4.1 Bestudeer die volgende grootboekrekeninge en beantwoord die vrae in die antwoordboek. ALGEMENE GROOTBOEK VAN Lux Verbi BALANSSTAAT REKENINGE AFDELING Voertuie                                                 B12 2016 Mar 01 Bank KBJ 60 000 2018 Sep 01 Bate Verkope AJ 16 000 2018 Sep 01 Kredi-teure kontrole KJ 36 000             Opgehoopte Waardevermindering op voertuie       B13 2018 Sep 01 Bate Verkope AJ 6 784 2017 Feb 28 Waarde-vermin-dering AJ 12 000 2019 Feb 28 Saldo o/d ? 2018 Feb 28 Waarde-vermin-dering AJ 9 600           Sep 01 Waarde-vermin-dering AJ 1 024           2019 Feb 28 Waarde-vermin-dering AJ ?    

Read Details

INLIGTING A. Voorraadsaldo’s:   Datum Aantal kra…

INLIGTING A. Voorraadsaldo’s:   Datum Aantal kragop-wekkers Eenheids-prys Totaal 1 Mei 2016 60 2 300 138 000 30 Junie 2016 80 ? ? B.                   Aankope vir die periode 1 Mei 2016– 30 Junie 2016   Datum Aantal krag- opwekkers Eenheids-prys Totaal 5 Mei 2016 90 2 500 225 000 31 Mei 2016 30 2 800 84 000 18 Junie 2016 70 2 900 203 000 Totale aankope 190   512 000 Terugsendings aan verskaffers: Aangekoop op 18 Junie 2016 5     Vraggeld op aankope beloop R26 000 vir die aankope vir 5 Mei. Geen vraggeld op aankope is betaal op die res van die aankope nie. C. Verkope vir die periode 1 Mei 2016 – 30 Junie 2016 Datum Aantal krag- Opwekkers Eenheids-prys Totaal Mei 2016 100 3 400 340 000 Junie 2016 62 3 600 223 200 Totale verkope 162   563 200

Read Details

VRAAG 5: VOORRAADSTELSELS, WAARDASIE, INTERNE KONTROLE EN ET…

VRAAG 5: VOORRAADSTELSELS, WAARDASIE, INTERNE KONTROLE EN ETIEK                                                                                     (49 punte; 29 minute) 5.1 BEGRIPPE     Kies EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur ‘n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (5.1.1–5.1.4) in die ANTWOORDBOEK neer.     deurlopende voorraadstelsel;     geweegdegemiddelde-metode; spesifieke identifikasie-metode;      periodieke voorraadstelsel; eerste in eerste uit (EIEU)       5.1.1 Hierdie metode aanvaar dat voorraad in die volgorde van aankoopdatum verkoop word.     5.1.2 Hierdie stelsel verseker dat die koste van verkope by die verkooppunt bereken word.     5.1.3 Hierdie metode van voorraadwaardasie ken ‘n unieke of individuele waarde aan elke voorraaditem toe.     5.1.4 Hierdie voorraadstelsel is meer gepas vir lae-waarde-goedere wat op groot maat aangekoop word. (4) 5.2 Westhuizen Handelaars     Die onderneming koop en verkoop kragopwekkers. Die onderneming maak gebruik van die periodieke voorraadstelsel en maak van die EIEU (eerste in eerste uit)-metode van voorraadwaardasie gebruik.     GEVRA:     5.2.1 Bereken die waarde van die volgende op 30 Junie 2016:               SlotvoorraadKoste van verkope (6)(7)   5.2.2 Die eienaar vermoed dat kragopwekkers gesteel is.         Bereken die aantal kragopwekkers wat gesteel is.Gee TWEE punte van advies. (5)(4)   5.2.3 Die eienaar, me. Westhuizen, oorweeg om na die geweegdegemiddelde-metode oor te skakel.       ·       Bereken die waarde van die slotvoorraad deur gebruik te maak van die geweegdegemiddelde-metode. (10)     ·       Die eienaar, me. Westhuizen, dink as sy na die geweegdegemiddelde-metode oorskakel, sal dit haar belastingbetaling verminder. Sy nader jou vir advies. Verskaf TWEE punte van advies in die verband. (4)

Read Details

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Tien veelvuldige keuse vrae wor…

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Tien veelvuldige keuse vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elkeen. 1.1.1 Die diagram hieronder toon ‘n oorlewingstrategie kurwe.     KLIK OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK:      Die korrekte byskrifte vir Tipe A en Tipe B is:  A. Eksponensieel; lineêr  B. K-strategie; R-strategie  C. Ovipaar; ovovivipaar.  D. R-strategie; K-strategie  (2)

Read Details

11. Provide evidence from the text that suggests that the…

11. Provide evidence from the text that suggests that the speaker (a girl named Sal) did not want to leave her home in Bybanks, Kentucky.   (2)

Read Details

INSTRUCTIONS   1. Answer all the questions in Sectio…

INSTRUCTIONS   1. Answer all the questions in Section A, B and C.   INFORMATION   2. The total mark for the paper is 60.   3. The marks for each question are shown in brackets – use this as a guide as to how much time to spend on each question.   4. Dictionaries may not be used in this test.   ADVICE   5. Read each question carefully before you start to answer it.   6. Try to answer every question.   7. It is recommended that you read one text at a time and answer the questions on this text.   8. Including reading time, it is recommended that you spend: – 50 minutes on Section A – 15 minutes on Section B and – 25 minutes on Section C.   9. Check your answers if you have time at the end.  

Read Details

4. Carefully explain the use of the word “but” in line 4,…

4. Carefully explain the use of the word “but” in line 4, paragraph 1. Your answer should elaborate on the comparison made by the writer. (Use your own words as far as possible. Do not quote directly from the text.) (3)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 35,845 35,846 35,847 35,848 35,849 … 56,765 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top