VRAAG 4 Die eerste term van ‘n konvergente meetk…
VRAAG 4 Die eerste term van ‘n konvergente meetkundige reeks is 16. Die som tot oneindig is twee keer die eerste term. 4.1 Vind ‘n uitdrukking vir die algemene term van die reeks in eenvoudigste vorm. (5) 4.2 Bepaal watter term ‘n waarde van sal hê. (3) 4.3 Verduidelik hoekom die meetkundige reeks konvergeer. (1) [9]
Read Details