GESKIEDENIS OPSTEL TOETS INSTRUKSIES: 1. Hierdie vrae…
GESKIEDENIS OPSTEL TOETS INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A. AFDELING A: DIE WAARHEIDS- EN VERSOENINGSKOMMISSIE 2. As jy die vrae beantwoord, moet jy jou kennis, vaardighede en insig toepas. 3. Gebruik jou eie kennis. Bedrog en plagiaat word nie aanvaar nie, en bewyse hiervan lei tot ‘n nul punt. 4. Sterkte!
Read Details