INSTRUKSIES: 1. Lees asseblief al die instruksies…
INSTRUKSIES: 1. Lees asseblief al die instruksies aandagtig deur voordat jy antwoord. Beantwoord waar moontlik in volsinne. 2. Goeie taalgebruik en korrekte spelling word aanbeveel. 3. Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. 4. Kyk na al jou antwoorde voordat jy dit inhandig. 6. Alles van die beste! 7. Beste wense!
Read Details