1.1.6 Suid-Afrika se arbeidswette bevorder billikheid. Vol…
1.1.6 Suid-Afrika se arbeidswette bevorder billikheid. Volgens die Wet op Gelyke Indiensneming, Wet No 55 van 1998, moet elke werkgewer … A) aan werkswinkels deelneem om vaardighede te ontwikkel. B) stappe neem om gelyke geleenthede in die werkplek te bevorder. C) elke tweede jaar geldige en opgedateerde CV’s indien. D) aksie neem wanneer onetiese gedrag vertoon (1)
Read Details