VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en…
VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en voltooi die tabel: 4.1 Vul die onbrekende letters in deur na die tabel te kyk, vervang die letters A en B met die korrekte antwoord: Moet asseblief NIE die tabel oorteken nie. Skryf slegs A en B se antwoorde. Getal heksagone 1 2 3 5 A Aantal sye 6 12 18 B 48 (2)
Read Details