WANNEER JY KLAAR IS/JOU TYD OP IS – HIER IS HOE OM JOU LêERS…
WANNEER JY KLAAR IS/JOU TYD OP IS – HIER IS HOE OM JOU LêERS OP TE LAAI: Maak seker dat die lêers waaraan jy gewerk het gestoor is op jou rekenaar Maak WORD, EXCEL, ACCESS en NOTEPAD++ toe Al jou lêers moet opgelaai word in die OPLAAI quiz wat volg na hierdie quiz. Sodra jy heeltmal klaar is met jou vraestel, klik die “SUBMIT QUIZ” knoppie regs onder Om dan na die OPLAAI Quiz te navigeer moet jy die “NEXT” knoppie klik (regs-onder) en jy het dan 15 minute om die lêers waaraan jy gewerk het op te laai Let asb: GEEN .PDF of /.laccdb lêers nie – volg eenvoudig die instruksies.
Read DetailsIn spite of the fact that you have a large hard drive and en…
In spite of the fact that you have a large hard drive and enough RAM on your computer it still become slow and unresponsive. Your teacher advised you to run disk cleanup on your hard drive. Write down his explanation on what dis cleanup of a hard drive means. 4.3 Write down his explanation on what disk cleanup of a hard drive means. (1)
Read Details9.4 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan ste…
9.4 Sommige rekenaars in die George-munisipaliteit kan steeds effektief gebruik word, maar daar moet nuwe monitors gekoop word. Gee raad aan die stadsraad oor die spesifikasies wat in gedagte gehou moet word wanneer nuwe monitors aangekoop word. Kies die korrekte spesifikasie uit die onderstaande aftreklysies wat na elke beskrywing van a – c verwys: a) Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die breedte en hoogte van die skerm, bv. 16: 9 of 16:10. [spesifikasieA] b) Die spesifikasie wat verwys na die verband tussen die donkerste swart en die helderste wit. [spesifikasieB] c) Die spesifikasie wat verwys na hoe gereeld (hoe vinnig) die skerm verfris word. [spesifikasieC] (3)
Read Details