INSTRUKSIES: Die vraestel bestaan uit DRIE Afdelings…
INSTRUKSIES: Die vraestel bestaan uit DRIE Afdelings: Afdeling A: 30 Afdeling B: 40 Afdeling C: 10 TOTAAL: 80 1. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopiëer word nie. 2. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord. 3. Die blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die Begripstoetse, strokiesprent of advertensies oop te maak. 4. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. 5. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek. ê, ï, î, ü, é, â, ä, à, ë, è, ì, ô, ö, ò, û 6. Geen toepassings soos woordeboeke en vertalers mag tydens hierdie vraestel gebruik word nie.
Read Details