Twee van die RTT-leerders sal ‘n databasis opstel vir almal…
Twee van die RTT-leerders sal ‘n databasis opstel vir almal wat aan hierdie projek deelneem, sowel as lede van die publiek wat vir die aanlynkursus wil registreer. Hul onderwyser help hulle met wenke oor die gebruik van Access as ‘n databasisprogram. 10.6 Gebruikers tik gereeld datums in die verkeerde formaat in. Gee TWEE maniere waarop die ontwerper van ‘n Access-vorm kan help om datums in die regte datumformaat in te voer. (2)
Read DetailsTen spyte van die feit dat jy ‘n groot hardeskyf en genoeg R…
Ten spyte van die feit dat jy ‘n groot hardeskyf en genoeg RAM op jou rekenaar het, raak dit steeds stadig en reageer nie. Jou onderwyser het vir jou gesê om jou hardeskyf te skoon te maak. Hy het gesê dat die skoonmaak van die hardeskyf sal verseker dat die rekenaar nie so stadig sal reageer nie. 4.3 Skryf sy verduideliking neer oor wat “disk cleanup” van ‘n hardeskyf beteken. (1)
Read Details10.8 Met verwysing na die inhoud van die boodskap, gee TWE…
10.8 Met verwysing na die inhoud van die boodskap, gee TWEE redes waarom dit waarskynlik ‘n uitvissings (phishing)-aanval is. (2) 10.9 Gee die algemene term wat gebruik word om te verwys na enige poging om iemand te mislei of te manipuleer om inligting te openbaar, soos ‘n wagwoord of rekeningnommer (hetsy op ‘n rekenaar of nie). (1) 10.10 Gee TWEE maniere waarop iemand kan probeer voorkom dat sulke e-posboodskappe in hul elektroniese posbus beland. (2)
Read Details