GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande adve…

Jou pa wil ‘n nuwe rekenaar koop en wys die onderstande advertensie vir jou en vra jou raad omdat hy nie verstaan ​​wat al die beskrywings en terme beteken nie. Skryf die antwoorde van die onderstaande vrae neer.   Gebruik die advertensie by die beantwoording van die volgende vrae XPS 8930 desktop Window 10 Pro Intel 4-core i7 processor 4.7GHz, 64GB of RAM 2TB SSD 4TB Hard Drive NVIDIA’s Geforce RTX 2070 3 USB-A ports 1 USB-C port microphone input headphone jack SD Card reader Ethernet port HDMI port DisplayPort output. Office 365 1 Tb Cloud storage  

Read Details

What chemical was added to the leaf to test for the presence…

What chemical was added to the leaf to test for the presence of starch? 

Read Details

Which of the two dye molecules was a smaller molecule? 

Which of the two dye molecules was a smaller molecule? 

Read Details

Daar is verskillende maniere en metodes om internetverbindin…

Daar is verskillende maniere en metodes om internetverbinding te bewerkstellig.  5.1 Noem TWEE voordele van ‘n sellulêre konneksie? (2)  5.2 Gee EEN rede waarom veselverbindings meer betroubaar as ADSL is. (1) 5.3 Gee TWEE algemene voordele en waarom mens sal verkies om van ‘n ADSL-verbinding gebruik te maak. (2)  JY kyk hudiglik na verskillende ADSL-pakkette en dit lyk asof die een aan jou vereistes voldoen: 8 Mbps / 1 Mbps uncapped ADSL Shaped for normal web browsing, email, online gaming and social networking services 10 hours free WiFi per month at more than 750 hotspots 5 GB cloud storage account 5.4 Waarna verwys die Mbps-spoed?  (1) 5.5 Waarom word daar na twee verskillende snelhede verwys? (2) 5.6 Wat beteken uncapped in hierdie konteks? (1)

Read Details

8.11 d) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om…

8.11 d) Dui aan watter tabel-eienskap gebruik sal word om die volgende uitkoms te verseker: Kies jou antwoord uit die aftreklysie. Daar mag nie meer as 25 karakters in ‘n naamveld wees nie [KiesEienskap] (1)

Read Details

The [answer01] wraps around the adjacent portion of the infu…

The [answer01] wraps around the adjacent portion of the infundibulum.

Read Details

1.4 Wat noem ons die bedrieglike gebruik om e-posse te stu…

1.4 Wat noem ons die bedrieglike gebruik om e-posse te stuur wat lyk asof dit van betroubare maatskappye afkomstig is om individue sodoende uit te lok om persoonlike inligting, soos wagwoorde en kredietkaartnommers, te openbaar? (1)  

Read Details

What gas did this experiment measure? 

What gas did this experiment measure? 

Read Details

Find the area of the region enclosed by the curve

Find the area of the region enclosed by the curve

Read Details

Die beamptes wat in die ontvangskantore werk, druk steeds do…

Die beamptes wat in die ontvangskantore werk, druk steeds dokumente vir elke transaksie uit.  9.1 Stel voor dat hulle eerder in een of twee skandeerders belê deur die TWEE mees algemene voordele te gee daarvan om harde kopieë soos die ID’s van kliënte in digitale formaat te laat skandeer en in digitale formaat te stoor plaas daarvan om dit uit te druk. (2) Omdat hulle gereeld met naburige munisipaliteite vergader, stel die raad voor dat hulle begroot vir webkameras vir al die rekenaars sowel as die skootrekenaars wat gebruik word. Jy het vir hulle gesê dat die meeste skootrekenaars reeds geïntegreerde webkameras het.  9.2  Verduidelik aan hulle wat die term ‘geïntegreerd’ beteken. (1) Aangesien sommige van die personeel by die ontvangstoonbank nie behoorlik opgelei is in die oplossing van tegnologiese probleme nie, ondervind hulle dikwels drukkerprobleme. Help hulle om hulself te help deur te verduidelik hoe die meeste drukkerprobleme opgelos kan word. Sommige drukkerprobleme kan opgelos word deur die krag- en drukkabels na te gaan en net te kyk of die krag aan is. 9.3 Gee TWEE ander probleme wat kan veroorsaak dat ‘n drukker glad nie wil druk nie. (2)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,258 37,259 37,260 37,261 37,262 … 57,113 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top