INSTRUKSIES EN INLIGTING: In hierdie eksamen moe…
INSTRUKSIES EN INLIGTING: In hierdie eksamen moet jy die volgende vaardighede toon: Die gebruik van die korrekte kunsterminologie Die gebruik en toepassing van visuele analise/ontleding en kritiese denke Skryf- en navorsingsvaardighede binne ‘n geskiedkundige en kulturele konteks Die plaas van spesifieke voorbeelde in ‘n kulturele, sosiale, politieke en historiese konteks ‘n Begrip van eiesoortige kreatiewe style 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 2. VRAAG 1: Begin van Modernisme VRAAG 2: Vroeë 20ste eeuse kuns VRAAG 3: Tussen die Twee Wêreldoorloë VRAAG 4: Post 1946-kuns VRAAG 5: Nuwe Media 3. Lees die vereistes van elke vraag sorgvuldig. 4. Beantwoord in VOL sinne EN skryf in paragraafformaat. 5. Gebruik die puntetoekenning as ‘n aanduiding van hoe lank jy aan elke vraag moet spandeer. 6. Moet nie dieselfde feite en voorbeelde by verskillende vrae herhaal nie. 7. Noem die kunstenaar(s) en titel van elke kunswerk wat jy in jou antwoorde bespreek. Onderstreep die titel van ‘n kunswerk of die naam van ‘n gebou. 8. Skryf op ‘n duidelike, kreatiewe en gestruktureerde manier en gebruik volsinne en paragrawe volgens die instruksies van elke vraag. ‘n Lys met feite/tabelle word NIE aanvaar NIE. 9. Twee ekstra antwoordspasies word aan die einde van die vraestel ingesluit, vir ingeval jy daarvan sou wou gebruik maak. WOORDELYS Gebruik die volgende woordelys om seker te maak hoe om elke vraag te benader. Analiseer: ‘n Gedetailleerde en logiese bespreking van die formele kunselemente (lyn, kleur, vorm, fatsoen, tekstuur en tonale waarde) en komposisie van die werk. Vergelyk: Dui die verskille en ooreenkomste aan in ‘n geordende bespreking. Bespreek: Stel jou standpunt en verskaf redes daarvoor. Verduidelik: Beskryf en gee redes vir jou standpunt. Kontekstualiseer: Verwant aan die situasie, tyd/era en omgewing waarna die ingligting verwys. Interpreteer: Analiseer en evalueer (gee ‘n ingeligte opinie) van die kunswerk. Plaas dit in konteks met betrekking tot; historiese, kultureel en sosiaal en staaf jou bevinding deur te verwys na deur te verwys na soorgelyke spesifieke voorbeelde.
Read DetailsDRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…
DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 5 A tot 5 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : 5.1 Die werk van Kendall Geers in FIGUUR 5a toon ʼn skakel met die Dada beweging. Definieer wat jy sien as die skakel met Dada in FIGUUR 5a, en bespreek die betekenis van hierdie werk in ʼn globale wêreld van die laaste paar dekades. (2)
Read DetailsDRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…
DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 5 A tot 5 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : 5.1 Die werk van Kendall Geers in FIGUUR 5a toon ʼn skakel met die Dada beweging. Definieer wat jy sien as die skakel met Dada in FIGUUR 5a, en bespreek die betekenis van hierdie werk in ʼn globale wêreld van die laaste paar dekades. (2)
Read Details2.2 Gladys Mgudlandlu is ʼn self-aangeleerde kunstenaar wat…
2.2 Gladys Mgudlandlu is ʼn self-aangeleerde kunstenaar wat haar eie unieke Afrika-ekspressionistiese styl van skilder geskep het. Die styl verwys na ʼn kombinasie van sekere vroeë twintigste style in Europa. Bestudeer die visuele illustrasie in FIGUUR 2b en skryf ʼn kort opstel wat die werk ten opsigte van die volgende analiseer: Onderwerp Lyn Kleur Samestelling en ruimte Die vroeë 20ste eeuse style waarmee die werk verbind kan word (6)
Read Details3.2 Ook met verwyssing na die bogenoemde stelling, analise…
3.2 Ook met verwyssing na die bogenoemde stelling, analiseer en bespreek FIGUUR 3b in opstelformaat. (Ten minste 150 – 200 woorde). Verwys na die volgende: Toepassing van kunselemente en beginsels Mediums se relevansie tot konsep Betekenis/Boodskap (4)
Read Details1.2 Alhoewel kunstenaars soos Vincent Van Gogh, Paul…
1.2 Alhoewel kunstenaars soos Vincent Van Gogh, Paul Cézanne, Paul Gauguin en Georges Seurat beïnvloed is deur Impressionisme, het hulle nie by die styl gebly nie, maar dit vermeng met nuwe kreatiewe benaderings, wat uiteindelik gelei het tot heeltemal nuwe individualistiese style wat die fondament vir vroeë 20ste eeuse kuns gelê het. Tik ‘n opstel (250 – 300 woorde) waarin jy die werk van Paul Cézanne (FIGUUR 1b) en Paul Gauguin (FIGUUR 1c) bespreek om bogenoemde stelling te bewys. Bewyse van Impressionistiese invloede in hul werke Hul verskillende kreatiewe rigtings of benaderings tot kuns Ontleding van onderwerp en tema Styl en tegniek Ruimte / diepte (8)
Read DetailsDRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…
DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 1 A – 1 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : Modernisme is ʼn radikale breek met die verlede en ʼn soeke na nuwe vorms van ekspressie FIGURE 1a, 1b en 1c is visuele illustrasies van werke van kunstenaars wat deel uitmaak van verskillende groepe wat van die tradisie van die Akademie weggebreek het. 1.1 Verwys na FIGUUR 1a. Ontleed die kunswerk in terme van die volgende om hierdie wegbreek te illustreer. Onderwerp Styl en tegniek Formele elemente (6)
Read Details