GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

  1.2 Although artists such as Vincent Van Gogh, Paul…

  1.2 Although artists such as Vincent Van Gogh, Paul Cézanne, Paul Gauguin and Georges Seurat, were influenced by Impressionism, they did not stick to the style but blended it with new creative approaches, thus ending up with new individualised styles that laid the foundations for early 20th century art.     Type an essay (250 – 300 words) in which you discuss the works of Paul Cézanne (FIGURE 1b) and Paul Gauguin (FIGURE 1c) in order to validate the above statement.   Evidence of Impressionist influences in their works Their different creative directions or approaches to making art Analysis of subject matter and theme Style and technique Space / depth         (8)

Read Details

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 3 A en 3 B IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK :   “Dada en Surrealisme het die jare tussen die twee wêreldoorloë gedomineer. Albei is gebore in opstand teen die ideale van die Eerste Wêreldoorlog en albei het tradisionele waardes van die samelewing bevraagteken. Dada en Surrealisme het dramatiese invloede op daaropvolgende kunsbewegings gehad”   3.1 Met verwyssing na die bogenoemde stelling en FIGUUR 3a; tik ʼn opstel van ʼn 250 woorde waarin jy die stelling regverdig. Neem die volgende in ag: Die medium wat gebruik is Die boodskap wat die kunswerk oordra           (6)

Read Details

VRAAG 2: VROEË 20STE EEU DUITSE EKSPRESSIONISME KUBISME FAUV…

VRAAG 2: VROEË 20STE EEU DUITSE EKSPRESSIONISME KUBISME FAUVSIME                    [20 PUNTE]

Read Details

VRAAG 1: GEBOORTE VAN MODERNISME   IMPRESSIONISME EN POST IM…

VRAAG 1: GEBOORTE VAN MODERNISME   IMPRESSIONISME EN POST IMPRESSIONISME                   [20 PUNTE]    

Read Details

  INSTRUKSIES EN INLIGTING:   In hierdie eksamen moe…

  INSTRUKSIES EN INLIGTING:   In hierdie eksamen moet jy die volgende vaardighede toon:   Die gebruik van die korrekte kunsterminologie   Die gebruik en toepassing van visuele analise/ontleding en kritiese denke   Skryf- en navorsingsvaardighede binne ‘n geskiedkundige en kulturele konteks   Die plaas van spesifieke voorbeelde in ‘n kulturele, sosiale, politieke en historiese konteks   ‘n Begrip van eiesoortige kreatiewe style   1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.         2. VRAAG 1:      Begin van Modernisme                              VRAAG 2:      Vroeë 20ste eeuse kuns                                        VRAAG 3:      Tussen die Twee Wêreldoorloë  VRAAG 4:      Post 1946-kuns      VRAAG 5:      Nuwe Media                            3. Lees die vereistes van elke vraag sorgvuldig.      4. Beantwoord in VOL sinne EN skryf in paragraafformaat. 5. Gebruik die puntetoekenning as ‘n aanduiding van hoe lank jy aan elke vraag moet spandeer. 6. Moet nie dieselfde feite en voorbeelde by verskillende vrae herhaal nie.    7. Noem die kunstenaar(s) en titel van elke kunswerk wat jy in jou antwoorde bespreek. Onderstreep die titel van ‘n kunswerk of die naam van ‘n gebou. 8. Skryf op ‘n duidelike, kreatiewe en gestruktureerde manier en gebruik volsinne en paragrawe volgens die instruksies van elke vraag. ‘n Lys met feite/tabelle word NIE aanvaar NIE. 9. Twee ekstra antwoordspasies word aan die einde van die vraestel ingesluit, vir ingeval jy daarvan sou wou gebruik maak.   WOORDELYS    Gebruik die volgende woordelys om seker te maak hoe om elke vraag te benader.   Analiseer: ‘n Gedetailleerde en logiese bespreking van die formele kunselemente (lyn, kleur, vorm, fatsoen, tekstuur en tonale waarde) en komposisie van die werk.   Vergelyk: Dui die verskille en ooreenkomste aan in ‘n geordende bespreking.  Bespreek: Stel jou standpunt en verskaf redes daarvoor. Verduidelik: Beskryf en gee redes vir jou standpunt. Kontekstualiseer: Verwant aan die situasie, tyd/era en omgewing waarna die ingligting verwys. Interpreteer:          Analiseer en evalueer (gee ‘n ingeligte opinie) van die kunswerk. Plaas dit in konteks met betrekking tot; historiese, kultureel en sosiaal en staaf jou bevinding deur te verwys na deur te verwys na soorgelyke spesifieke voorbeelde.       

Read Details

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 5 A tot 5 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : 5.1 Die werk van Kendall Geers in FIGUUR 5a toon ʼn skakel met die Dada beweging. Definieer wat jy sien as die skakel met Dada in FIGUUR 5a, en bespreek die betekenis van hierdie werk in ʼn globale wêreld van die laaste paar dekades.     (2)

Read Details

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUEL…

DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 5 A tot 5 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : 5.1 Die werk van Kendall Geers in FIGUUR 5a toon ʼn skakel met die Dada beweging. Definieer wat jy sien as die skakel met Dada in FIGUUR 5a, en bespreek die betekenis van hierdie werk in ʼn globale wêreld van die laaste paar dekades.     (2)

Read Details

2.2 Gladys Mgudlandlu is ʼn self-aangeleerde kunstenaar wat…

2.2 Gladys Mgudlandlu is ʼn self-aangeleerde kunstenaar wat haar eie unieke Afrika-ekspressionistiese styl van skilder geskep het. Die styl verwys na ʼn kombinasie van sekere vroeë twintigste style in Europa. Bestudeer die visuele illustrasie in FIGUUR 2b en skryf ʼn kort opstel wat die werk ten opsigte van die volgende analiseer:   Onderwerp Lyn Kleur Samestelling en ruimte  Die vroeë 20ste eeuse style waarmee die werk verbind kan word                   (6)  

Read Details

3.2 Ook met verwyssing na die bogenoemde stelling, analise…

3.2 Ook met verwyssing na die bogenoemde stelling, analiseer en bespreek FIGUUR 3b in opstelformaat. (Ten minste 150 – 200 woorde). Verwys na die volgende: Toepassing van kunselemente en beginsels Mediums se relevansie tot konsep Betekenis/Boodskap              (4)

Read Details

The protein that regulates muscle contraction by controlling…

The protein that regulates muscle contraction by controlling the availability of active sites on actin is called

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,454 37,455 37,456 37,457 37,458 … 64,059 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top