GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

2.3 Baobab trees are sometimes called ‘upside-down trees’…

2.3 Baobab trees are sometimes called ‘upside-down trees’ in the winter when it is dry. (1)

Read Details

2.1 Proteas are an example of plants that need rain in win…

2.1 Proteas are an example of plants that need rain in winter. (1)

Read Details

VRAAG 4 Identifiseer die natuurlike plantegroei, deur di…

VRAAG 4 Identifiseer die natuurlike plantegroei, deur die bestudering van die volgende foto’s (3) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 4.1 [ans1] 4.2 [ans2] 4.3 [ans3]

Read Details

VRAAG 6 Bestudeer die weerkaart hieronder en verduidelik…

VRAAG 6 Bestudeer die weerkaart hieronder en verduidelik die weer van Kaapstad in ‘n paragraaf. Verwys na die wolkbedekking, minimum en maksimum temperature en windrigting. (Onthou, vir temperatuur, om die korrekte meeteenheid te gebruik, anders word geen punte toegeken nie – skryf dit in woorde of gebruik die simbool.) (4) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.

Read Details

2.2 Woude floreer in klimaat wat die hele jaar warm en nat…

2.2 Woude floreer in klimaat wat die hele jaar warm en nat is. (1)

Read Details

QUESTION 2 State whether the following statements are TR…

QUESTION 2 State whether the following statements are TRUE or FALSE:

Read Details

QUESTION 7 Choose the correct answer to complete the fol…

QUESTION 7 Choose the correct answer to complete the following sentences.

Read Details

VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR…

VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is:

Read Details

INSTRUKSIES   1. Lees asseblief al die instruksies n…

INSTRUKSIES   1. Lees asseblief al die instruksies noukeurig deur voordat jy antwoord.   2. Antwoord in volledige sinne waar moontlik. Goeie taalgebruik word aanbeveel.   3. Jy gebruik Honorlock terwyl jy hierdie vraestel skryf. Onthou om in die aansig van die kamera te bly.   4. Die antwoorde wat jy in hierdie eksamen verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie.   5. Gaan al jou antwoorde na voordat jy hierdie vraestel “submit”.   6. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings. Alle vrae moet beantwoord word op die regte  plek wat aan elke vraag toegeken word.   7. Indien jy enige probleme tydens die eksamen ervaar, maak asseblief gebruik van die “EXAM CONNECT BUTTON.”  Indien jy steeds probleme ervaar, stuur gerus ‘n epos aan support@teneoschool.co.za GEDURENDE DIE EKSAMEN om ‘n nommer te ontvang. Navrae sonder ‘n unieke nommer of eposse wat na verloop van die eksamen gestuur word word as ongeldig beskou.   8. Alles van die beste!    

Read Details

7.1 Die stof van geblaasde rots beskadig mynwerkers se lon…

7.1 Die stof van geblaasde rots beskadig mynwerkers se longe en beïnvloed hul asemhaling. Baie kry ‘n longsiekte genaamd  _____ . (1)

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,461 37,462 37,463 37,464 37,465 … 64,045 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top