VRAAG 4 Identifiseer die natuurlike plantegroei, deur di…
VRAAG 4 Identifiseer die natuurlike plantegroei, deur die bestudering van die volgende foto’s (3) Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 4.1 [ans1] 4.2 [ans2] 4.3 [ans3]
Read Details