2.1 Verwys na die twee ontwerpstyle in FIGUUR E en FIGUUR…
2.1 Verwys na die twee ontwerpstyle in FIGUUR E en FIGUUR F hieronder. Beantwoord die vrae wat volg. Regskliek op die knoppie hieronder en maak in ‘n nuwe TAB oop om FIGUUR E EN FIGUUR F te sien. FIGUUR E EN FIGUUR F Skryf ‘n vergelykende opstel van ongeveer 200 – 250 woorde. Bespreek die verskil tussen die twee ontwerpe in FIGUUR E en FIGUUR F. Verwys na die volgende vir elke beweging: • Doelstellings • Invloede • Karaktereienskappe • Een ontwerper uit elke beweging en een voorbeeld wat jou argument ondersteun. (20)
Read DetailsINSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDEL…
INSTRUKSIES 1. HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT DRIE AFDELINGS: AFDELING A: ONTWERP GELETTERDHEID (30 PUNTE) VRAAG 1 AFDELING B: ONTWERP GESKIEDENIS (40 PUNTE) VRAAG 2 AFDELING C: ONTWERP IN ‘N SOSIOKULTURELE / OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE KONTEKS (30 PUNTE) VRAAG 3 2. ALLE VRAE IS VERPLIGTEND 3. Lees die vereistes van elke vraag noukeurig deur 4. Beantwoord in volle sinne en vermy die notering van feite. Moenie in tabelvorm antwoord nie 5. Gebruik die puntetoekenning om die tyd te bepaal wat aan elke vraag bestee moet word. 6. Moenie dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal nie.
Read Details