Twee van die RTT-leerders sal ‘n databasis opstel vir almal…
Twee van die RTT-leerders sal ‘n databasis opstel vir almal wat aan hierdie projek deelneem, sowel as lede van die publiek wat vir die aanlynkursus wil registreer. Hul onderwyser help hulle met wenke oor die gebruik van Access as ‘n databasisprogram. 10.6 Gebruikers tik gereeld datums in die verkeerde formaat in. Gee TWEE maniere waarop die ontwerper van ‘n Access-vorm kan help om datums in die regte datumformaat in te voer. (2)
Read DetailsTen spyte van die feit dat jy ‘n groot hardeskyf en genoeg R…
Ten spyte van die feit dat jy ‘n groot hardeskyf en genoeg RAM op jou rekenaar het, raak dit steeds stadig en reageer nie. Jou onderwyser het vir jou gesê om jou hardeskyf te skoon te maak. Hy het gesê dat die skoonmaak van die hardeskyf sal verseker dat die rekenaar nie so stadig sal reageer nie. 4.3 Skryf sy verduideliking neer oor wat “disk cleanup” van ‘n hardeskyf beteken. (1)
Read Details