2.2.2. c. Die Inga stroomversnellings word in hierdie r…
2.2.2. c. Die Inga stroomversnellings word in hierdie rivier se benedeloop gevind wat daarop dui dat die Kongo-rivier verjong is. i. Verduidelik waarom stroomversnellings ongewoon is in ‘n rivier se benedeloop. (4) ii. Verduidelik hoe hierdie rivier ‘n nuwe siklus van erosie by sy riviermonding kan begin. (4)
Read Details3.3.2. Hierdie landelike nedersetting is een van die 3…
3.3.2. Hierdie landelike nedersetting is een van die 38,2% van plattelandse gebiede in KwaZulu-Natal sonder toegang tot water en een van die 51% sonder toegang tot sanitasie. a. Verduidelik waarom die gebrek aan toegang tot water en sanitasie ‘n maatskaplike ongeregtigheid in hierdie landelike nedesetting verteenwoodig. (4)
Read Details