2.2.2. c. Die Inga stroomversnellings word in hierdie r…
2.2.2. c. Die Inga stroomversnellings word in hierdie rivier se benedeloop gevind wat daarop dui dat die Kongo-rivier verjong is. i. Verduidelik waarom stroomversnellings ongewoon is in ‘n rivier se benedeloop. (4) ii. Verduidelik hoe hierdie rivier ‘n nuwe siklus van erosie by sy riviermonding kan begin. (4)
Read Details