(A) To create a recombinant DNA, one must cut the gene of in…
(A) To create a recombinant DNA, one must cut the gene of interest and the cloning plasmid with a type of enzyme called ____________. (B) The fragments are then joined together by an enzyme called _______________ (B) Which method should you use to put the recombinant plasmid into an E. coli cell?
Read DetailsQUESTION 1 Choose the correct answer for each of the f…
QUESTION 1 Choose the correct answer for each of the following questions. Write the question number and letter. For example: 1.1 G 1.2 D 1.1 Which one of these is a percentage? (1) A. 0,8 B. 80% C. 8/10 1.2 Which one of these is a decimal? (1) A. 22% B. 2 and 1/2 C. 0,22 1.3 50% written as a fraction will equal to: (1) A. 1/4 B. 1/2 C. 1/3 1.4 ¾ written as a percentage will equal to: (1) A. 25% B. 10% C. 75% 1.5 Probability refers to: (1) A. The chances that something might happen. B. The area of a circle C. The way we calculate the perimeter of a circle. (1) [5] No answers are typed in the open space below. Any typed answers will receive zero marks.
Read DetailsQUESTION 6 Anna and Elsa bought a pizza. Anna ate 1/4…
QUESTION 6 Anna and Elsa bought a pizza. Anna ate 1/4 of the pizza, and Elsa ate 2/3 of the pizza. 6.1 Calculate what fraction of the pizza was eaten in total. Write your number sentence, show your working out, and give your answer in its most simplified form. (3) 6.2 Which sister had the most pizza? Give a reason for your answer. (2) [5] No answers are typed in the open space below. Any typed answers will receive zero marks.
Read DetailsVRAAG 1 (35) SIVIEL ANALITIES GEGEE: Twee aansigte v…
VRAAG 1 (35) SIVIEL ANALITIES GEGEE: Twee aansigte vir ‘n voorgestelde nuwe woonhuis, ‘n titelpaneel en tabel met vrae. Die tekening is nie volgens skaal voorberei nie. INSTRUKSIES: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening en titelpaneel verwys, netjies te beantwoord. Hierdie vraag moet slegs op ‘n skoon A4 papier of folio beantwoord word. 1.1 Wie het die tekening geteken? 1 1.2 Hoeveel buitedeur(e) is daar op die vloerplan? 1 1.3 Wat is die argitek se besigheidsnaam? 1 1.4 Wie is die kliënt(e)? 1 1.5 In watter dorp gaan die nuwe huis gebou word? 1 1.6 Wie het die aansigte gedruk? 1 1.7 Wat is die dikte van ‘n standaard lasdraende muur in mm? 2 1.8 Wat is die verwysingsnommer van die tekening? 1 1.9 Identifiseer twee ontwerpsfoute in die badkamer. 2 1.10 Hoeveel deure word op die plan aangedui? 1 1.11 Wat is die rede vir die laaste hersiening van die tekening? 1 1.12 Wie het die oorspronklike tekening nagesien? 1 1.13 Waarvoor staan die afkorting IGK? 1 1.14 Benoem aansig 2. 1 1.15 Is die arsering by aansig 1 korrek? 1 1.16 Wat word deur die lyn, genommer 3, aangedui? 2 1.17 Wat word deur die lyn, genommer 4, aangedui? 1 1.18 Hoeveel handtekeninge moet daar wees? 1 1.19 Wanneer en wat was die eerste hersiening wat gedoen is? 2 1.20 Wat is die ERFNOMMER van die nuwe woning? 1 1.21 Bereken die OMTREK van die huis in m. 3 1.22 Bereken die VLOEROPPERVLAKTE van slaapkamer 2 in m2. 3 1.23 Teken, vryhand, die vooraansig en bo-aansig van die SANS-konvensiesimbool vir ‘n bad. 5 Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 1 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
Read DetailsVRAAG 7 In ‘n standaard pak speelkaarte is daar 52 kaart…
VRAAG 7 In ‘n standaard pak speelkaarte is daar 52 kaarte. 7.1 Bereken die waarskynlikheid om ‘n 7 van enige kleur ewekansig te kies? (1) 7.2 Bereken die waarskynlikheid om NIE ‘n rooi nommer 10 kaart te kies nie? (1) 7.3 Een bal word ewekansig gekies vanuit ‘n sak wat 12 balle bevat. Neem aan dat daar rooi balle in die sak is. 7.3.1 Skryf die waarskynlikheid om ‘n rooi bal te kies neer. (1) 7.3.2 Skryf die waarskynlikheid om NIE ‘n rooi bal te kies nie neer. (1) TOTAAL [4] GROOT TOTAAL 60 PUNTE
Read Details