OEFENING 3 Luister na ʼn gesprek tussen die joernalis Tom…
OEFENING 3 Luister na ʼn gesprek tussen die joernalis Tom Ellis en die 84-jarige Anna Otto oor haar vakansie in Nieu-Seeland. Maak kort aantekeninge oor die gesprek in Afrikaans. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
Read DetailsOEFENING 2 Luister na ʼn gesprek tussen Redi Dlamini, ʼn v…
OEFENING 2 Luister na ʼn gesprek tussen Redi Dlamini, ʼn voëlliefhebber, en Denzil Moolman, ʼn werknemer by ʼn voëlpark.Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D te kies. Jy sal die gesprek twee keer hoor. Jy het eers tyd om die vrae deur te lees.
Read Details