Instruksies 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afde…
Instruksies 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: Afdeling A: Leesbegrip Afdeling B: Visuele Teks Afdeling C: Taal 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op die puntetoekenning per vraag. 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Voordat jy jou toets indien, lees eers deur jou vraestel, maak seker jy het al die vrae beantwoord. 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te skryf, erken en aanvaar jy die voorwaardes. 8. Sterkte!
Read Details