GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Given your knowledge of the histones, predict the pI for a h…

Given your knowledge of the histones, predict the pI for a histone?

Read Details

AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL Lees die art…

AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat hierop volg. REFENTSE:  Verwerk uit Finesse, Volume 1, Uitgawe 4, 2016 (12) TEKS A Druk REGS op die onderstaande blou blokkie om die begripstoets in ‘n ander bladsy oop te maak. Besig om sy eie pad in Afrikaans oop te sing.   “Kyk of jy vir my die son kan vang Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang…” 1 Dit is die woorde uit die liedjie Sonvanger, soos gesing deur onder andere Theuns Jordaan en nou ook deur die nuweling, Refentse Morake.  Hierdie talentvolle Afrikaanse musieksensasie se storie is ‘n ware voelgoed-verhaal.  Dit is ook ‘n verhaal van sukses wat op sosiale media ontstaan het. 2 Refentse het kleintyd by sy ouma gebly en sy ouers net gedurende naweke gesien.  Alhoewel niemand in sy familie Afrikaans kon praat nie, het sy ouers hom na ‘n Afrikaanse laerskool gestuur.  Sy ouma en ouers het hom na Afrikaanse liedjies van meesters soos Koos Doep en Laurika Rauch laat luister, sodat hy die taal kon leer.  Só het Refentse ‘n liefde vir Afrikaans ontwikkel. 3 Op sy sewentiende verjaarsdag was Refentse besig om in die tuin by sy ouerhuis in Unitapark kitaar te speel en te sing toe Cecilia Kruger toevallig daar verbygeloop en hom hoor sing het.  Sy het haar selfoon gebruik om ‘n video-opname te maak en het vir Refentse gevra of sy dit op Facebook kon plaas.  Refentse het ingestem, maar nooit gedink dat dit die begin van sy musiekloopbaan sou wees nie.  Op daardie stadium wou hy in die Regte gaan studeer, by die politiek betrokke raak en president word! 4 In April 2015, net ‘n paar weke nadat Refentse en sy musiek of Facebook geplaas is, het hy voor Spur in Oudtshoorn gestaan en sing tydens die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).  Karen Zoid, bekende Afrikaanse rockster, het hom genooi om daardie aand saam met haar by een van haar konserte op te tree.  Vir Refentse was Zoid ‘n kunstenaar sonder gelyke.  Dit was die begin van groot dinge vir Refentse.  Nadat hy saam met haar gesing het, het hy ‘n CD-kontrak gekry, ‘n musiekvideo gemaak en is hy na baie ander plekke uitgenooi.

Read Details

1.3 Hoekom word Refentse as ‘nuweling’ in paragraaf 1 besk…

1.3 Hoekom word Refentse as ‘nuweling’ in paragraaf 1 beskryf? (1)

Read Details

SBA TAAK 009 – VRAESTEL 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE…

SBA TAAK 009 – VRAESTEL 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD: 11 DATUM: VOLGENS EKSAMEN ROOSTER TYD: 2 UUR (2 HOURS + 10 MINUTES READING TIME + 5 MINUTES SUBMISSION TIME = 135 MIN) PUNTE:  80 EKSAMINATOR: T. VAN DER LINDE & N. CONRADIE MODERATOR: N. CONRADIE INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Leesbegrip    (30) AFDELING B:  Opsomming  (10) AFDELING C:  Taalstrukture en Konvensies (40) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord in volsinne, so ver moontlik. 4.  Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 5. Voorgestelde tydsindeling: AFDELING A: 45 MINUTE AFDELING B:  30 MINUTE AFDELING C:  45 MINUTE 6. Gebruik die volgende spesiale karakters soos dit benodig word. Jy kan dit hier kopieër en plaas in die betrokke plek. ê, ï, î, ü, é, â, ä, à, ë, è, ì, ô, ö, ò, û 7. STERKTE!

Read Details

1.1 Watter ander kunstenaar het die liedjie Sonvanger ook…

1.1 Watter ander kunstenaar het die liedjie Sonvanger ook gesing? (1)  

Read Details

VRAAG 7 7.1  Die volgende data toon die tye in minute…

VRAAG 7 7.1  Die volgende data toon die tye in minute vir ‘n pretdrafbyeenkoms waaraan die graad 7 -groep deelgeneem het. 25 ; 19 ; 22 ; 27 ; 31 ; 18  ; 26 ;  38       7.1.1 Stel die data voor as ‘n stam- en blaardiagram. (3) 7.2  Kyk na die volgende grafiek wat die lengte van leerders in ‘n klas voorstel en beantwoord die vrae wat volg.   Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak.      7.2.1 Watter leerder is die langste in die klas? (1)    7.2.2 Wat is die lengteverskil tussen die langste en kortste leerder in die klas? (1) 7.3 Christiaan plant ‘n groentetuin in sy agterplaas. Hy gee al die groente dieselfde hoeveelheid water en grond. Sommige groente kry meer sonlig as ander. Kyk na die hoogtes in van die groente nadat dit ‘n maand lank gegroei het.  47; 20 ; 23 ; 25 ; 20; 30       7.3.1 Vind die modus van die hoogtes. (1)    7.3.2 Vind die mediaan van die hoogtes. (1)    7.3.3 Vind die gemiddeld van die hoogtes. (1)     Totaal  [8] Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.

Read Details

VRAAG 2   2.1 Benoem die volgende 2D vorms volgens d…

VRAAG 2   2.1 Benoem die volgende 2D vorms volgens die beskrywing wat gegee word.      2.1.1 Slegs een paar teenoorstaande sye is ewewydig. (1)   2.1.2 Twee pare teenoorstaande sye is gelyk en die binnehoeke is gelyk aan 90°. (1)  2.2 Bestudeer die volgende figure en beantwoord die vrae.   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak.     2.2.1 Watter figuur is kongruent met figuur F? (1)  2.3 Is die volgende figuur kongruent of gelykvormig?   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (1)  2.4 Is die volgende figuur kongruent of gelykvormig?   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (1)  2.5 Bereken die waarde van in die volgende vorm.   Klik regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. (2)    Totaal [7] Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.

Read Details

VRAAG 4 4.1   Identifiseer die tipe transformasie wat…

VRAAG 4 4.1   Identifiseer die tipe transformasie wat in die prent voorkom.   Klik regs op die blou blokkie om die tabel oop te maak.   (1)  4.2 Identifiseer die tipe transformasie wat in die prent voorkom.   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak.         (1) 4.3 Hoeveel simmetrielyne het die volgende vorm? Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak. (1) 4.4 Hoeveel simmetrielyne het die volgende vorm?   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak. (1) 4.5 Drie vorms word op grafiekpapier geteken met blokkies van . Beantwoord die volgende vrae.   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak.   4.5.1 Wat is die faktor van vergroting van vorm A na vorm B? (1)   4.5.2 Wat is die faktor van verkleining van vorm C na vorm A? (1) 4.6 ‘n Driehoek word op grafiekpapier geteken met blokkies van . As die vergrotingsfaktor 3 is, hoe lank sal sy BC wees as jy die driehoek vergroot?   Klik regs op die blou blokkie om die vloeidiagram oop te maak. (1)      Totaal [7]   Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.

Read Details

VRAAG 5   5.1 Bereken die omtrek van die volgende vo…

VRAAG 5   5.1 Bereken die omtrek van die volgende vorm.   Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak.  (2) 5.2 Bereken die oppervlakte van die volgende vorm, gee jou antwoord in .   Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak.  (4) Totaal [6]   Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.

Read Details

QUESTION  3 3.1 Look at the nets below and identify th…

QUESTION  3 3.1 Look at the nets below and identify the 3D shapes these nets would form.     3.1.1 Right click on the blue button to open the sketch in a new tab. (1)   3.1.2 Right click on the blue button to open the sketch in a new tab. (1)  3.2 Name the following 3D object in full and state whether the 3D object is regular or irregular.   Right click on the blue button to open the sketch in a new tab.             (1)  3.3 Complete the following table:   Right click on the blue button to open the sketch in a new tab.         (6)     Total  [9] Please rule off before your start with the next question.

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,760 37,761 37,762 37,763 37,764 … 64,129 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top