GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

1.1.3 Veronderstel die halfleeftyd van die isotoop X77 is…

1.1.3 Veronderstel die halfleeftyd van die isotoop X77 is 5 jaar.  Na 30 jaar, hoeveel van die oorspronklike isotoop sal oorbly? A.   B.    C.   D.   (2)

Read Details

2.5.4 Waarom is massa-uitwissings belangrik vir die evolus…

2.5.4 Waarom is massa-uitwissings belangrik vir die evolusie van spesies? (2)     [10]

Read Details

1.1.10 Watter van die volgende is nie ‘n abiotiese faktor…

1.1.10 Watter van die volgende is nie ‘n abiotiese faktor nie? A. Bakterieë in die grondB. Suurstof in die atmosfeerC. Hoogte bo seevlakD. Waterdamp in die atmosfeer (2)     [20]

Read Details

1.4 Elkeen van die volgende sinne bestaan uit ‘n verklarin…

1.4 Elkeen van die volgende sinne bestaan uit ‘n verklaring en ‘n rede, geskei deur die woord “want”. Vir elke sin kies A, B, C, D of E waar van toepassing. A-    Indien beide verklaring en rede WAAR is, en die rede is ‘n KORREKTE VERDUIDELIKING van die verklaring. B-    Indien beide stelling en rede WAAR is, maar die rede is ‘n VERKEERDE VERDUIDELIKING van die verklaring. C-    Indien die stelling WAAR is, maar die rede ONWAAR is. D-    Indien die stelling ONWAAR is, maar die rede WAAR is. E-    Indien beide die stelling en die rede ONWAAR is.     STELLING REDE 1.4.1. Die regter ventrikel van die menslike hart is kleiner as die linker ventrikel WANT minder bloed hoef deur die pulmonêre sirkulasiestelsel gepomp te word. [1] 1.4.2  Kleppe is nodig in alle bloed sirkulasiestelsels WANT hulle verseker dat sirkulasie in slegs een rigting plaasvind. [2] 1.4.3  Bloed beweeg stadiger in ‘n kapillêre vaat as in ‘n aar WANT are is nader aan die hart geleë. [3] 1.4.4  Sommige siektes veroorsaak ‘n toename in weefsel vloeistof wat edeem genoem word WANT meer vloeistof filtreer deur die kapillêre vate as wat weg gedreineer word deur die limfatiese stelsel. [4] 1.4.5  Die ritmiese sametrekking van die hart vind plaas sonder stimulasie van ‘n eksterne bron WANT die hartklop ontstaan in die hart self. [5] 1.4.6  Die sametrekking van die regter atrium plaas bloed onder druk WANT die trikuspidale klep tussen die linker atrium en linker ventrikel maak oop. [6]       (12)

Read Details

1.1.2 ‘n Seun word deur ‘n slang op sy linkerbeen gebyt. D…

1.1.2 ‘n Seun word deur ‘n slang op sy linkerbeen gebyt. Die gif kom in sy hart binne deur die …A. pulmonale aar/veneB. linker ondersleutelbeenveneC. onderste/inferior vena cava D. lewerpoortvene (2)

Read Details

1.1.3 Veronderstel die halfleeftyd van die isotoop X77 is…

1.1.3 Veronderstel die halfleeftyd van die isotoop X77 is 5 jaar.  Na 30 jaar, hoeveel van die oorspronklike isotoop sal oorbly? A.   B.    C.   D.   (2)

Read Details

1.1.2 ‘n Seun word deur ‘n slang op sy linkerbeen gebyt. D…

1.1.2 ‘n Seun word deur ‘n slang op sy linkerbeen gebyt. Die gif kom in sy hart binne deur die …A. pulmonale aar/veneB. linker ondersleutelbeenveneC. onderste/inferior vena cava D. lewerpoortvene (2)

Read Details

  TOTAAL VRAAG 3 [50]   GROOT TOTAAL: 150

  TOTAAL VRAAG 3 [50]   GROOT TOTAAL: 150

Read Details

1.4 Elkeen van die volgende sinne bestaan uit ‘n verklarin…

1.4 Elkeen van die volgende sinne bestaan uit ‘n verklaring en ‘n rede, geskei deur die woord “want”. Vir elke sin kies A, B, C, D of E waar van toepassing. A-    Indien beide verklaring en rede WAAR is, en die rede is ‘n KORREKTE VERDUIDELIKING van die verklaring. B-    Indien beide stelling en rede WAAR is, maar die rede is ‘n VERKEERDE VERDUIDELIKING van die verklaring. C-    Indien die stelling WAAR is, maar die rede ONWAAR is. D-    Indien die stelling ONWAAR is, maar die rede WAAR is. E-    Indien beide die stelling en die rede ONWAAR is.     STELLING REDE 1.4.1. Die regter ventrikel van die menslike hart is kleiner as die linker ventrikel WANT minder bloed hoef deur die pulmonêre sirkulasiestelsel gepomp te word. [1] 1.4.2  Kleppe is nodig in alle bloed sirkulasiestelsels WANT hulle verseker dat sirkulasie in slegs een rigting plaasvind. [2] 1.4.3  Bloed beweeg stadiger in ‘n kapillêre vaat as in ‘n aar WANT are is nader aan die hart geleë. [3] 1.4.4  Sommige siektes veroorsaak ‘n toename in weefsel vloeistof wat edeem genoem word WANT meer vloeistof filtreer deur die kapillêre vate as wat weg gedreineer word deur die limfatiese stelsel. [4] 1.4.5  Die ritmiese sametrekking van die hart vind plaas sonder stimulasie van ‘n eksterne bron WANT die hartklop ontstaan in die hart self. [5] 1.4.6  Die sametrekking van die regter atrium plaas bloed onder druk WANT die trikuspidale klep tussen die linker atrium en linker ventrikel maak oop. [6]       (12)

Read Details

2.2.4 Verduidelik, met behulp van bewyse uit die fossiel,…

2.2.4 Verduidelik, met behulp van bewyse uit die fossiel, waarom wetenskaplikes tot die gevolgtrekking gekom het dat hierdie prehistoriese voël ‘n oorgangsfossiel is. (3)     [6]

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,806 37,807 37,808 37,809 37,810 … 64,338 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top