GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

AFDELING A: TRANSAKSIONELE SKRYFWERK  ‘n INSTRUKSIETEKS (Ins…

AFDELING A: TRANSAKSIONELE SKRYFWERK  ‘n INSTRUKSIETEKS (Instruction text)   Bestudeer die prent en skryf ʼn instruksieteks (instructional text) oor hoe om jou eie groente tuin te maak (how to make your own vegetable garden).    Klik op die knoppie om die prentjie oop te maak.   Jou instruksie teks moet die volgende bevat: (Your instruction text should in include the following) 1.   Sewe(7) Instruksies oor hoe om jou eie groente tuin te maak. (Seven instructions about how to make your own vegetable garden) 2.   Jou instruksieteks moet tussen 50-70 woorde wees. 3.   Skryf instruksies na aanleiding van dit wat jy op die prentjie sien. (Use the picture to help you. Write an instruction about each picture.) 4.   Gebruik die woordbank om jou te help. (Use the word bank to help you)   Woordbank:1.    Berei voor – prepare2.    Selekteer – chose 3.    Onkruit – weeds4.    Kompos – compost5.    Bemesting – fertiliser6.    Pluk – reap   Tik jou instruksie teks in die gegewe teksboks(Type your instruction text in the given text box) (10)

Read Details

A patient is being discharged to home on a single daily dose…

A patient is being discharged to home on a single daily dose of a diuretic. The home health care provider instructs the patient to take the dose at which of the following times to be least disruptive to the patient’s daily routine?

Read Details

The student nurse has a patient with hyperkalemia. The stude…

The student nurse has a patient with hyperkalemia. The student’s clinical instructor believes the student needs more instruction because he stated that which of the following is a treatment for hyperkalemia?

Read Details

Instruksies: Skryf ‘n beskrywende opstel oor jou verjaarsdag…

Instruksies: Skryf ‘n beskrywende opstel oor jou verjaarsdagpartytjie of ‘n partytjie wat jy bygewoon het. Write a descriptive essay about your birthday party or a birthday party you attended. Gebruik die volgende prentjie en woordebank om jou te help om ‘n beskrywende opstel te skryf. Use the picture and word bank to help you write a descriptive essay. Klik op die knoppie hieronder om die prentjie en woordebank in ‘n nuwe bladsy oop te maak. Click on the button below to open the picture and word bank in a new page. Baie belangrik: Gee ‘n titel vir jou opstel. (Give your essay a title) Gebruik beskrywende woorde. (Use descriptive words) Jou opstel moet tussen 100-120 woorde hê. (Your essay must have 100-120 words) Fokus op die formaat van ‘n beskrywende opstel. (Focus on the format of a discriptive essay)   Hier is ‘n paar vragies om jou te help om jou opstel te skryf. 1. Wie was almal daar? Who was there? 2. Waar vind die partytjie plaas? Where does the party take place? 3. Wat gebeur alles by die partytjie? What happens at the party? 4. Hoe eindig die partytjie? How does your essay end?   Tik jou beskrywende opstel in die voorsiene spasie hieronder. Type your descriptive essay in the space provided below. Totaal: 20

Read Details

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. This paper consists of…

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. This paper consists of ELEVEN questions.  Answer ALL the questions on separate sheets of paper . 2. Start EACH question on a NEW page. 3. Number the answers correctly according to the numbering system used in this paper. 4. Leave ONE line between two subsections, e.g. between QUESTION 2.1 and QUESTION 2.2. 5. You may use a non-programmable calculator. 6. You may use appropriate mathematical instruments. 7. Show ALL formulae and substitutions in ALL calculations. 8. Round off your FINAL numerical answers to a minimum of TWO decimal places. 9. Give brief motivations, discussions where required. 10. You are advised to use the attached INFORMATION SHEETS  11. Write neatly and legibly. 12. Combine your written answers as a SINGLE PDF FILE and upload this document in the PHSC GR10E SBA006A NOVEMBER EXAMINATION PAPER 1 PDF UPLOAD QUIZ. 13. Name your PDF file correctly: NAME_SURNAME_PHSC_GR10E_SBA006A_NOVEMBER EXAMINATION

Read Details

GROOT TOTAAL:  [30]  

GROOT TOTAAL:  [30]  

Read Details

Myoglobin is important in:

Myoglobin is important in:

Read Details

AFDELING A Transaksionele Teks (Dagboekinskrywing)   J…

AFDELING A Transaksionele Teks (Dagboekinskrywing)   Jy is saam met jou gesin in die Nasionale Krugerwildtuin. Jy het jou dagboek saam geneem op julle vakansie om elke dag se ervarings neer te skryf. Julle het vandag op ‘n vroegoggend wildrit gegaan. Saam met julle was daar ‘n Amerikaanse gesin en jy het ‘n nuwe maat gemaak.   Skryf ‘n dagboekinskrywing van tussen 60 – 80 woorde oor jou dag se ervaring.   Dink aan die volgende wanneer jy jou dagboekinskrywing skryf: Wat het jy gesien? Hoe het jy gevoel? Wat het julle geëet? Wie het jy ontmoet? Waaroor het julle gesels? Was dit ‘n lekker of ‘n slegte dag?   Gebruik die korrekte formaat vir ‘n dagboekinskrywing.   Tik jou teks in die voorsiene spasie.     (10)

Read Details

INSTRUKSIES VIR GESKIEDENIS EKSAMEN:  1.  Hierdie vrae…

INSTRUKSIES VIR GESKIEDENIS EKSAMEN:  1.  Hierdie vraestel bestaan ​​uit AFDELING A en AFDELING B gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk soos vervat in die CAPS-dokument.   AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE      VRAAG 1: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750: BRITTANJE AAN DIE KAAP. VRAAG 2: DIE SUID-AFRIKAANSE OORLOG.   AFDELING B: OPSTELVRAAG VRAAG 3: DIE FRANSE REVOLUSIE. VRAAG 4: KOLONIALE UITBREIDING NA 1750: DIE ZOELOE-KONINKRYK EN DIE KOLONIE IN NATAL.   Jy moet 1 Bron-gebaseerde Vraag beantwoord en 2 Opstel Vrae OF 2 Bron-gebaseerde vrae en 1 Opstel Vraag 2.  Jy moet 3 VRAE IN TOTAAL  beantwoord. 3. Jy moet jou antwoorde tik in jou Quiz. 4. As jy n probleem het en met oplaai, dan gebruik jy die laaste vraag in jou Quiz voor jou toets se tyd verstrek. 5. Jy word aangeraai om EEN uur per vraag te spandeer. 6.  Wanneer jy die vrae beantwoord, moet jy jou kennis, vaardighede en insig toepas. 7.  Jy sal benadeel word deur slegs die bronne as antwoorde oor te skryf. 8.  Gebruik jou eie kennis. Verneukery en plagiaat sal nie aanvaar word nie en bewyse daarvan sal ‘n punt van nul hê. 9.  Sterke! 

Read Details

Instruksies vir vraag: Jy staan aan die einde van Graad 4. S…

Instruksies vir vraag: Jy staan aan die einde van Graad 4. Skryf ‘n brief aan enige van jou gunsteling-onderwyser om hom/haar te bedank vir die verskil wat hy/sy in jou lewe gemaak het.  BAIE BELANGRIK: Fokus op die formaat van ‘n brief. Gebruik die rubriek as ‘n riglyn.  Jou brief moet die volgende bevat: 1. ‘n Adres en datum. 2. ‘n Aanhef (aan wie die brief geskryf word) en slot (van wie die brief af is). 3. ‘n Inleidende paragraaf, inhoud en ‘n slot. 4. Jou inhoud van jou brief moet tussen 60 – 80 woorde bevat.  (10) Rubriek   Transaksionele teks – Vriendskaplike brief Korrekte formaat: Aanhef en slot (2) 1 Nie korrek of halfpad reg. Nie in die regte format nie/ inligting ontbreek 2 Alle inligting volledig en in die regte formaat     Toepaslike woordeskat, spelvaardighede en punktuasie (4) 1 Swak, onvanpas, talle foute selfs by maklike woorde 2   Nie goeie woordeskat nie. Baie foute. Swak leestekengebruik 3 Goeie woordgebruik, min spelfoute. Leestekens is op die regte plekke gebruik 4 Verrykende taalgebruik Geen spelfoute Goeie leestekengebruik Sinsbou en aaneen-skakeling van para-grawe (4) 1 Swak, Maak nie sin nie Geen paragrawe 2 Nie goeie sinsbou nie Baie foute 3 Goeie sinsbou Min foute Mooi paragrawe 4 Geen of enkele fout. Uitsekende sinskonstruksie   TOTAAL: 10    

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,838 37,839 37,840 37,841 37,842 … 64,064 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top