VRAAG 1 Die volgende vrae word as moontlike antwoorde ge…
VRAAG 1 Die volgende vrae word as moontlike antwoorde gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer neer. Byvoorbeeld, as die korrekte antwoord vir 1.1 A is, skryf u antwoord as 1.1 A. 1.1 Wat is die GGD van 360, 900 en 2250? A 9000 B 925 C 8750 D 950 (1) 1.2 Gee hierdie tabel ‘n voorbeeld van getalle in direkte verhouding, indirekte verhouding, beide of nie een van die bogenoemde nie? 2 4 6 8 48 24 12 8 6 1 A Direkte verhouding B Indirekte verhouding C Beide A en B D Nie een van die bogenoemde nie. (1) 1.3 24 liter water word binne 20 sekondes gepomp. Hoeveel water word binne 3 minute gepomp? A 206 L B 216 L C 200 L D 226 L (1) 1.4 Watter EEN van die volgende getalle is irrasioneel? A 3, 777777777777777777… B
Read Details