GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

Each time Sophia starts her math homework she begins to yell…

Each time Sophia starts her math homework she begins to yell, “It’s too hard, I can’t do it!” or similar phrases repeatedly. After a few minutes of yelling, her parents allow her to go play in her room and do not require her to complete her math homework. What should a behavior analyst do if they want to use extinction for Sophia’s problem behavior?

Read Details

INSTRUKSIES   1. Hierdie Toets bestaan uit TWEE afde…

INSTRUKSIES   1. Hierdie Toets bestaan uit TWEE afdelings. AFDELING A : Transaksionele Teks = [10]                   AFDELING B:  Opstel [30] 2. Beantwoord EEN vraag in AFDELING A Vraag 1: Kies twee kort transaksionele skryfstukke. of Vraag 2: Kies een langer transaksionele skryfstuk.   3. Beantwoord EEN vraag in AFDELING B   4. Jy moet beplanning/eerste poging vir elke skryfstuk inhandig.  Daar moet bewyse van redigering en proeflees teenwoordig wees. Die beplanning/eerste poging moet in die gegewe spasie VOOR die finale produk gedoen word.   5. Nommer elke skryfstuk korrek, volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.   6. Skenk veral baie aandag aan spelling, sinskonstruksie, paragrafering en formaat van tekste.   7. Waar van toepassing, gee gepaste titels / opskrifte vir jou skryfstuk.   8. Dui jou aantal woorde in hakies aan die einde van elke skryfstuk. Die titel / opskrif word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel word NIE.   9. Onthou om ten alle tye jou leestekens te gebruik. “Copy” en “Paste” die wat jy nodig het of gebruik die ALT kodes. Alt130 – é  Alt136 – ê  Alt137 – ë  Alt138 – è  Alt139 – ï  Alt161 – í Alt147 – ô  Alt148 – ö  Alt150 – û  Alt163 – ú   10. Die laaste twee antwoord blokkies is daar ingeval iets fout gaan met enige ander antwoord blokkies. Dan kan jy die laaste twee blokkies gebruik om jou antwoorde te voltooi. Die eerste blokkie is slegs vir oplaai van dokumente. Die tweede blokkie is slegs vir opstel tipe vrae.    11. Maak asseblief gebruik van die “connect” knoppie bo aan jou SBA kursus indien daar enige probleme met die toets sou opduik. Volg aternatiewelik die skakel hier: https://zoom.us/j/95241844221   12. Sterkte!  

Read Details

MAAK GEBRUIK VAN HIERDIE OPLAAI VRAAG INDIEN DAAR IETS FOUT…

MAAK GEBRUIK VAN HIERDIE OPLAAI VRAAG INDIEN DAAR IETS FOUT GAAN MET ENIGE VAN DIE VRAE IN DIE VRAESTEL. DUI DUIDELIK AAN WATTER VRAAG JY BEANTWOORD,

Read Details

AFDELING B: OPSTEL Kies EEN van die volgende onderwerpe…

AFDELING B: OPSTEL Kies EEN van die volgende onderwerpe en skryf ‘n opstel van tussen 150 – 200 woorde met 4-6 paragrawe. Jy kan kies of jy ‘n Beskrywende opstel, Verhalende opstel of Argumenterende opstel wil skryf. Skryf die nommer van jou onderwerp neer. 2.1 Regs kliek op die knoppie en kies die “open link in new tab” opsie om die verskillende visuele onderwerp keuses oop te maak. (30)   OF   2.2 Stilte het die kamer oorheers. Almal staar na die deur… (30)   OF   2.3 As ek maar net my superkrag gehad het. (30)   OF   2.4 “My grootste wens is ….” (30)

Read Details

  OF  

  OF  

Read Details

VERSKAF DIE BEPLANNING/ EERSTE POGING VIR JOU OPSTEL IN DIE…

VERSKAF DIE BEPLANNING/ EERSTE POGING VIR JOU OPSTEL IN DIE SPASIE HIER GEGEE. DUI DUIDELIK AAN WATTER ONDERWERP JY KIES.

Read Details

VRAAG 1: KORT TRANSAKSIONELE TEKS Kies TWEE van die volg…

VRAAG 1: KORT TRANSAKSIONELE TEKS Kies TWEE van die volgende TRANSAKSIONELE SKRYFSTUKKE en skryf by elkeen tussen 80 – 90 woorde. Skryf die nommer van jou skryfstukke neer. Albei skryfstukke word in een blok gedoen. Los genoeg spasie en verskaf vir elkeen ‘n gepaste titel. 1.1 AANWYSINGS (5)   ‘n Busbestuurder stop by jou en vra vir aanwysings tot by die sokkerveld. Gee vir die busbestuurder deeglike aanwysings oor hoe om tot by die sokkerveld te kom. Volg die pyltjies op die roetekaart. Gebruik straatname, bakens en rigtingaanwysers. Skryf die aanwysings puntsgewys neer. Regs kliek op die knoppie en kies die “open link in new tab” opsie om die padkaart oop te maak.     EN/OF   1.2 INSTRUKSIES (5)   Jy moes in Tegnologie ‘n huiskraan ontwerp en maak. Skryf die instruksies neer wat jy self gevolg het om die huiskraan te kon maak.Maak gebruik van werkwoorde om jou sinne te begin en gee die instruksies puntsgewys.Jy moet 80-90 woorde skryf.     EN/OF   1.3 VRAELYS (5)   Jy begin jou eie besigheid en is wel oppad om die jongste entrepreneur in jou dorp te word! Stel ‘n vraelys op waarin jy marknavorsing doen vir jou besigheid. Maak gebruik van oop – en geslote vrae. Jy moet 80-90 woorde skryf.   Jou vraelys moet ‘n opskrif hê om duidelikheid te gee waaroor die vraelys gaan.   

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,878 37,879 37,880 37,881 37,882 … 63,958 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top