GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

AFDELING B:  GEBRUIK HIERDIE SPASIE OM DIE VRAE VIR JOU KEUS…

AFDELING B:  GEBRUIK HIERDIE SPASIE OM DIE VRAE VIR JOU KEUSE VRAAG VIR AFDELING B TE BEANTWOORD:

Read Details

Using left or right when needed, name the bone that the poin…

Using left or right when needed, name the bone that the pointer is pointing to: _______ Name the specific area of the bone that the pointer is pointing to: _______

Read Details

Using left or right when needed, name the bone that the poin…

Using left or right when needed, name the bone that the pointer is pointing to: _______ Name the passageway that the pointer is pointing to: _______

Read Details

Vraag 5: ONGESIENE GEDIG. (TEKS E) Hierdie gedig is VERPLIGT…

Vraag 5: ONGESIENE GEDIG. (TEKS E) Hierdie gedig is VERPLIGTEND. Bestudeer die gedig en beantwoord die vrae wat volg. Kliek regs op die volgende knoppie om TEKS E in ‘n nuwe bladsy oop te maak: Pryslied vir Suid-Afrika – Fanie Viljoen (TEKS E)   1            Ek prys jou land in die suide, land in Afrika. 2            Van jou Indiese Oseaan met sy warm waters 3            tot by die koue weste-waters van die Atlantiese Oseaan. 4            Jy sprei jou arendsvlerke oor die wêreld en skree: 5            Hier is ek, ek is Afrika!   6            Jou mense slaan die tromme. 7            Dit vibreer deur die grond: Afrika, Afrika! 8            Jou mense sing en dans. 9            Jou mense lag en speel. 10         Hulle span hulle spiere soos jagluiperds op die sportveld. 11         soos rysmiere werk hulle in die son van Afrika, 12         vir hulle kinders, 13         vir hulle toekoms. 14         Hulle leiers is groot — Madiba! jubileer die vroue 15         en die kinders verstaan van die groot leeu 16         wat op hulle geboortegrond geloop het.   17         Ek prys jou land in die suide, land in Afrika.         18         Jy sprei jou arendsvlerke oor die wêreld en skree: 19         Hier is ek, ek is Afrika. Vraag 5:  ONGESIENE GEDIG (TEKS E) 5.1 Kies die korrekte antwoord: Watter van die volgende is tipiese eienskappe van ‘n liriek wat in hierdie pryslied voorkom? A.    Herhaling B.     Hiperbool C.     Alliterasie D.    Oksimoron (2) 5.2 Watter stylfiguur kom voor in “Jy sprei jou arendsvlerke…”, r. 4? (1) 5.3 Wat is die funksie van die kontras in “warm waters / tot by die koue weste-waters”, r.2-3? (1) 5.4. Is die volgende stelling waar of vals? “…en skree…” in r. 4 is ‘n beter keuse as “sê”. Motiveer jou antwoord. (2) 5.5 Watter twee opeenvolgende woorde beeld die ritmiese klanke van die tromme uit? (1) 5.6 Wie word aangespreek in die gedig?          (1) 5.7 Hoekom is die vergelyking “spiere soos jagluiperds op die sportveld”, r. 10 geslaagd? (2)   TOTAAL VRAAG 5: [10]   TOTAAL AFDELING A: [30]

Read Details

Vraag 4: Bicycle sonder ‘n slot deur Koos Kombuis (TEKS D) B…

Vraag 4: Bicycle sonder ‘n slot deur Koos Kombuis (TEKS D) Bestudeer die gedig en beantwoord die vrae wat volg. Kliek regs op die volgende knoppie om TEKS D in ‘n nuwe bladsy oop te maak: Bicycle sonder ‘n slot 1 Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank 2 alleen in die kaia van jeugtyd se groen 3 onthou jy die dae van skoolbank en kerse 4 die nagte met honde en goed om te doen 5 ek bring vir jou blomme 6 ek gee jou genot 7 ek leen jou my bicycle sonder ‘n slot 8 ek weet dit is laat 9 en jou ma-hulle slaap 10 maar ek moes net vir jou sê 11 ek het jou lief soos die Kaap 12 saam het ons bulte geklim in die somer 13 en fietsgery al om die soom van ‘n droom 14 wat as jy groot is, is die lewe net stroomop? 15 al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan ‘n boom HERHAAL REFREIN 16 Karin verstaan jy dat jare soos wyn 17 kan oud word in kanne vol vriendskap en son 18 weet jy dat net kinders liewe Jesus kan liefhê 19 maar dat kinders die wêreld al meer verstom HERHAAL REFREIN Vraag 4:  Bicycle sonder ‘n slot (TEKS D) 4.1 Kies die korrekte antwoord. Wat is die tema van hierdie gedig? A.  Die jeug moet onverantwoordelik wees. B.  Die jeug verloor hulle naïwiteit soos wat hulle ouer word. C.  Die jeug wil nie volwasse word nie. (1) 4.2 Wie is die spreker in hierdie gedig? (1) 4.3 Kies die korrekte antwoord. Benoem die beeldspraak wat in die laaste reël van die refrein voorkom. A.  Personifikasie B.  Metafoor C.  Vergelyking (1) 4.4 “Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank” r.1. Identifiseer die stylfiguur. (1) 4.5 Kies die korrekte antwoord. In watter versreël kom die wending in die gedig voor? A. versreël 10 (“maar ek moes net vir jou sê”) B. versreël 14 (“wat as ons groot is, is die lewe net stroomop?”) C. versreël 19 (“maar dat kinders die wêreld al meer verstaan”) (1) 4.5 Beskryf die stoutighede wat die spreker en aangesprokene aangevang het volgens strofe 1. (2) 4.6 Is die volgende stelling waar of onwaar? Verduidelik deur aan te haal uit die gedig. Die spreker is nog ‘n tiener. (1) 4.7 Dink jy dat die spreker vir Karin vertrou? Motiveer jou antwoord. (2)   TOTAAL VRAAG 4: [10]

Read Details

If two different alleles for the same trait have an equal ef…

If two different alleles for the same trait have an equal effect on the phenotype, the alleles are  

Read Details

The records of Kaitlyn Corporation showed the following on D…

The records of Kaitlyn Corporation showed the following on December 31, 2020 Purchases  $360,000 Gross Profit  $280,000 Ending Inventory  $12,000 Sales Revenue  $625,000 Calculate Kaitlyn Corporation’s Inventory Turnover Ratio for 2020? (round to two decimal places)

Read Details

The community nurse has presented to a group of new mothers…

The community nurse has presented to a group of new mothers a presentation about risks related to food. Which statement, made by one of the participants, indicates a need for further teaching? 

Read Details

You are called to a rapid response where you find CPR in pro…

You are called to a rapid response where you find CPR in progress on a patient with the above rhythm. Nursing staff report that the patient was recovering from a pulmonary embolism and suddenly collapsed. There is no pulse or spontaneous respirations. High-quality CPR is in progress, and effective ventilation is being provided with bag-mask. An IV has been initiated. You would now:  

Read Details

An older patient has gastric cancer and is scheduled to have…

An older patient has gastric cancer and is scheduled to have a partial gastrectomy. The family does not want the patient told about her diagnosis. What action by the nurse is best?

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 37,885 37,886 37,887 37,888 37,889 … 63,969 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top