GradePack

    • Home
    • Blog
Skip to content
bg
bg
bg
bg

GradePack

What process is occuring in F

What process is occuring in F

Read Details

2.2.3 Na die gesin se aankoms by King Shaka Internasionale…

2.2.3 Na die gesin se aankoms by King Shaka Internasionale Lughawe, sal hulle die motorverhuringsagentskap besoek om hul huurmotor te kry.     a) Identifiseer die reisdokument wat mnr. Roberts sal benodig om ‘n motor in Suid-Afrika te huur. (1)   b) Waar kan jy aansoek doen vir die dokument wat in VRAAG 2.2.3.a genoem is? (1)   c) Noem DRIE ander reisdokumente wat die Roberts-gesin sal benodig. (3)

Read Details

Identify the layer of the uterus labeled B

Identify the layer of the uterus labeled B

Read Details

Name a hormone released from Y

Name a hormone released from Y

Read Details

3.5.3 Discuss any TWO characteristics of a successful tour…

3.5.3 Discuss any TWO characteristics of a successful tourist attraction. (2) 3.5.4 Explain in your own words what is meant by responsible and sustainable tourism. (4)         TOTAL SECTION C: [80]

Read Details

Air moves out of the lungs when the pressure inside the lung…

Air moves out of the lungs when the pressure inside the lungs is  greater than the pressure in the atmosphere

Read Details

2.1.1 Susan plans to travel to Rio de Janeiro for the annual…

2.1.1 Susan plans to travel to Rio de Janeiro for the annual Rio Carnival in 2021. She will be taking a connecting flight via Dubai (UTC +4). She will be departing Johannesburg on 10 February 2021 at 18:00. The flying time to Dubai is 8h00. Stopover time in Dubai is 4 hours. The flying time from Dubai to Rio de Janeiro is 14h30. Calculate the date and time she will arrive in Rio de Janeiro. Show all calculations. (10)

Read Details

Parietal cells ________

Parietal cells ________

Read Details

1.9 Lig met ’n golflengte van 680 nm word uitgestraal deur…

1.9 Lig met ’n golflengte van 680 nm word uitgestraal deur ’n ster in die Melkweg. ’n Ruimtevaarder neem die lig vanaf die aarde waar. Die golflengte wat heel waarskynlik deur die ruimtevaarder waargeneem word, is ______. (2)

Read Details

VRAAG 6 ’n Ambulans met sy sirene aan, beweeg teen ’n ko…

VRAAG 6 ’n Ambulans met sy sirene aan, beweeg teen ’n konstante spoed van 37,5 m.s-1 na ’n ongelukstoneel. ’n Polisiebeampte wat in sy stilstaande voertuig by die ongeluk sit, hou ’n verklikker in sy hand. Die verklikker kan ’n maksimum frekwensie van 580 Hz meet. Ignoreer die effek van wind. 6.1 Bereken die frekwensie van die klankgolwe wat deur die klankbron geproduseer word as die verklikker ’n maksimum lesing registreer. Neem die spoed van klank in lug as 340 m.s-1. (4) 6.2 Die verskynsel hier waargeneem, word die Doppler-effek genoem. Definieer die Doppler-effek. (2) 6.3 Die spoed van die ambulans vermeerder na 41,5 m∙s-1. Sal die verklikker nou ’n lesing kan registreer? Gee ’n rede vir jou antwoord. (3) 6.4 Hoe vergelyk die frekwensie wat die ambulansbestuurder hoor met die frekwensie wat die ambulans se sirene produseer? Skryf slegs MEER AS, MINDER AS of DIESELFDE. Gee ’n rede vir jou antwoord. (2) 6.5 Hoe word die Doppler-effek waargeneem met die klankgolwe? (1) 6.6 Hoe word die Doppler-effek waargeneem met die liggolwe? (1) 6.7 Verduidelik EEN positiewe impak van die Doppler-effek in die mediese veld. (2)   ’n Motor wat teen ’n konstante snelheid van 140 km.h-1 agter ’n trok beweeg wat teen ’n konstante snelheid van 110 km.h-1 in dieselfde rigting ry, sien ’n rooi plakker op die agterkant van die trok wat sê: As hierdie plakker blou is, ry jy te vinnig.   6.8 Gebruik die Doppler-effek om die stelling op die plakker te verduidelik. (2) 6.9 Verwys na die spoed van lig om te verduidelik of die stelling op die plakker moontlik is. (2)     [19]

Read Details

Posts pagination

Newer posts 1 … 38,023 38,024 38,025 38,026 38,027 … 57,581 Older posts

GradePack

  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Top