VRAAG 3 Jeremy en sy vrou oorweeg dit om ‘n nuwe yskas v…
VRAAG 3 Jeremy en sy vrou oorweeg dit om ‘n nuwe yskas vir huishoudelike gebruik aan te skaf, en vir die ysbedryf het die advertensie hierbo hul aandag getrek. REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM ‘N NUWE OORTJIE OOP TE MAAK 3.1 Noem die winkel wat die yskas adverteer (2) 3.2 Noem 3 eienskappe van die yskas wat voordelig is vir Jeremy se besigheid. (3) 3.3 Gee een rede waarom dit ‘n nadeel kan wees om die yskas aanlyn te koop (2) 3.4 Watter diens word moontlik aan potensiële kopers van die yskas aangebied? (2) 3.5 Bereken hoeveel Jeremy en sy vrou vir die yskas gaan betaal as hulle kies vir mobicred vir ‘n tydperk van 12 maande. (2) 3.6 Wat is die verskil (in rand) tussen die aankoop van die yskas via mobicred en kontantbetalings (3)
Read Details