AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER 1960 – 1994 VRAAG 2…
AFDELING B: SUID-AFRIKAANSE TEATER 1960 – 1994 VRAAG 2 Kliek regs op die knoppie hieronder om BRON B oop te maak. Gebruik BRON B om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1 BRON B is geneem vanuit My Children! My Africa! geskryf deur Athol Fugard. Watter ekstra inligting word verskaf deur die uitroeptekens in die titel? (2)
Read Details